LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On Golden Pond Guesthouse | LekkeSlaap
+24

On Golden Pond Guesthouse

35 resensies
Gastehuis
Spurwing
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

'n Koningingrootte-bed en 'n enkelbed, met 'n en suite-badkamer en aparte stort. Hierdie kamer het 'n uitsig oor die tuin en rivier vanaf die patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Geen inklok word voor 14:00 of na 20:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Laat weet asb. tydens bespreking hoe laat jy gaan inklok. Die instansie kan uitsonderings maak as jy vroeër as die gewone tyd wil inklok. Met aankoms moet jy asb. die eienaar bel om die gastehuis se hek oop te maak. Uitklok: Streng teen 10:00. Houtskool vir braai word nie by die prys ingesluit nie - jy sal jou eie hout of houtskool moet saambring. Die gebruik van die eetkamer as jy wil braai, is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ekstra gaste vir ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste - tref asb. vroegtydig reëlings sodat ons seker kan wees dat die eetkamer beskikbaar is. Let asb daarop dat indien 'n ekstra gas in die kamer oorbly, wat nie deel van die amptelike bespreking was nie, sal 'n ekstra tarief gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woodpecker
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

'n Groot gesinskamer met 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed, met 'n en suite-badkamer met bad en aparte stort. 'n Ekstra bed kan voorsien word. Die kamer kan ook omskep word as 'n romantiese wittebrood-suite. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en rivier vanaf die patio.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Geen inklok word voor 14:00 of na 20:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Laat weet asb. tydens bespreking hoe laat jy gaan inklok. Die instansie kan uitsonderings maak as jy vroeër as die gewone tyd wil inklok. Met aankoms moet jy asb. die eienaar bel om die gastehuis se hek oop te maak. Uitklok: Streng teen 10:00. Houtskool vir braai word nie by die prys ingesluit nie - jy sal jou eie hout of houtskool moet saambring. Die gebruik van die eetkamer as jy wil braai, is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ekstra gaste vir ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste - tref asb. vroegtydig reëlings sodat ons seker kan wees dat die eetkamer beskikbaar is. Let asb daarop dat indien 'n ekstra gas in die kamer oorbly, wat nie deel van die amptelike bespreking was nie, sal 'n ekstra tarief gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mallard
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort (geen bad). Die kamer het 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Geen inklok word voor 14:00 of na 20:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Laat weet asb. tydens bespreking hoe laat jy gaan inklok. Die instansie kan uitsonderings maak as jy vroeër as die gewone tyd wil inklok. Met aankoms moet jy asb. die eienaar bel om die gastehuis se hek oop te maak. Uitklok: Streng teen 10:00. Houtskool vir braai word nie by die prys ingesluit nie - jy sal jou eie hout of houtskool moet saambring. Die gebruik van die eetkamer as jy wil braai, is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ekstra gaste vir ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste - tref asb. vroegtydig reëlings sodat ons seker kan wees dat die eetkamer beskikbaar is. Let asb daarop dat indien 'n ekstra gas in die kamer oorbly, wat nie deel van die amptelike bespreking was nie, sal 'n ekstra tarief gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Carolina
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n stort (geen bad). Die enkelbeddens kan ’n koninggrootte-bed omskep word. Hierdie kamer het 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Inklok: 14:00 - 20:00. Geen inklok word voor 14:00 of na 20:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word. Laat weet asb. tydens bespreking hoe laat jy gaan inklok. Die instansie kan uitsonderings maak as jy vroeër as die gewone tyd wil inklok. Met aankoms moet jy asb. die eienaar bel om die gastehuis se hek oop te maak. Uitklok: Streng teen 10:00. Houtskool vir braai word nie by die prys ingesluit nie - jy sal jou eie hout of houtskool moet saambring. Die gebruik van die eetkamer as jy wil braai, is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ekstra gaste vir ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste - tref asb. vroegtydig reëlings sodat ons seker kan wees dat die eetkamer beskikbaar is. Let asb daarop dat indien 'n ekstra gas in die kamer oorbly, wat nie deel van die amptelike bespreking was nie, sal 'n ekstra tarief gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rooy-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZjhkMWMzLTA1MGItNDJiOS1hMTRlLTRmODQ2YmM0NGUxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 2 Van Rooy Street Oewersig 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.685310790362 27.100621461868
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!