LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On Mercury Luxury Studio Apartments | LekkeSlaap
+24

On Mercury Luxury Studio Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 1, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On Mercury Luxury Studio Apartments is in Farrarmere, Benoni geleë, naby die lughawe, hospitale, groot hoofweë en winkelsentrums.

Elke ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie, sitarea en 'n balkon.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank in. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Venusstraat 1, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venusstraat 1, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9b233d30a144aec4058354db28dce0bd8b6f96e2b1b68c5020b76bb70c8abc9f04c9b006ab2b9fb78a1d267130f18d80c6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 Venus Street Farrarmere 1501 Gauteng 086 999 0018 09:00-17:00 10:00 -26.152211800699 28.294606804848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!