Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Q Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir On Q Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tamia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great. Will definitely go again.

Our stay was great. The staff is very welcoming. Had no problem with anything whatsoever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Dear Tamia,

Thank you for taking the time to review us. We really enjoyed having you as our guest and hope to see you back in the future.

Kind Regards,

Tracey

On Q Accommodation
Celesté S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celesté S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon met vriendelike diens.

Goeie diens. Was bereid om ons te akkomodeer vir 'n laat incheck. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon. Geskik vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Beste Celesté,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Tracey

On Q Accommodation
Elzana B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie is baie netjies en skoon. Daar was net 'n probleem met die lugreëling, maar dit was vinnig uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Beste Elzana,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie jammer oor die lugreeling, maar steeds bly om te verneem dat jul lekker gebly het.

Vriendelike groete,

Tracey

On Q Accommodation
Jan H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

TV het nie gewerk nie, sou later gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Hi Jan, The TV was working, it was only Netflix and the Internet.
If you had reported the matter, I'm sure we could have rectified it.
Since apologies.

On Q Accommodation
Micheleen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

I loved my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Michelle, it was such a pleasure having you stay with us.
I hope we see you soon.
Thank you for such a wonderful review.
Much appreciate.
Kind regards
Tracey

On Q Accommodation
Charmaine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very happy, will make use of them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Charmaine.
Much appreciated.

On Q Accommodation
Andre L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Onvangs was vriendelik en behulpsaam met bagasie, ens. Omgewing baie rustig en still. 'n Baie netjiese en skoon oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Andre

On Q Accommodation
Ingrid S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ongelukkig het die ander gaste vreeslik geraas in die gang en kombuis. Deure toe geklap. Maar teen 10pm was hulle stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Ingrid. Ek waardeer jou terugvoer. Ek vra groot omverskoning vir enige ongerief. Ons raai gaste aan om ons dadelik te kontak in sulke gevalle sodat ons oproerige gaste onmiddellik kan aanspreek sodat alle gaste 'n rustige atmosfeer kan geniet tydens hul verblyf.

Vriendelike groete,

Tracey

On Q Accommodation
Ingrid L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek.

Vriendelike ontvangs, netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Ingrid.

On Q Accommodation
Yulandi M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

I enjoyed the area and the room was nice equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Thank you for review Yulandi.
Looking forward to you next visit

On Q Accommodation
Tumelo T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo T
Gesin met tieners

For private and quiet environment.

Neighbourhood watch rife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Q Accommodation se terugvoer

Thank you for your awesome rating, Tumelo!

On Q Accommodation
Tania M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Rustig en veilig.

Baie vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation with a homely feel.

Thank you for your friendly reception and homely accommodation. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen W
Enkelreisiger

Oulike plekkie vir een nag se bly. Cute.

Oulike plekkie modern gemaak. Ek sou net dalk 'n beter spieël/lang spieël in kamer hang. Ek was daar vir 'n troue en was moeilik om myself te sien voor ek moes ry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en gerieflik.

Baie aangename akkommodasie - baie stil as mens die enigste gaste in die huis is. Ongelukkig nog nie internet nie, maar die gasvrou het vir ons 'n WiFi-modem geleen tydens ons verblyf, sy wag vir haar veselverbinding. Uitstekende waarde vir geld as mens meer as een reisiger is wat 'n kamer deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik.

Skoon, netjies en vriendelik. Aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 66, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa2951e164076bf91c938b2d840cca00eaabda4f985d86c0dd46093377a438fa9bb4d1f6ed356664b81257cdf7b033578c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 66 van der Stel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8923747 18.6415149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem