On the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On the Beach is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai. Die woonstel is teen die strand geleë en bied direkte toegang tot die strand deur 'n sekuriteitsdeur. Die kompleks is naby verskeie restaurante en winkelsentrums.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien in. Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV, WiFi en is versier met 'n paar groot kunswerke. Die leefarea maak op 'n patio en tuinarea oop met stoepmeubels en 'n Weber-braai.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, veilige ondergrondse parkeerplek, 'n swembad en 'n gimnasium.

Die eienaar bly die meeste van die tyd ook in Houtbaai, terwyl die woonstel uitverhuur word, en is beskikbaar indien nodig. Indien die eienaar nie in Houtbaai is as daar 'n noodgeval is nie, sal alternatiewe reëlings getref word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za