by On the Bend | LekkeSlaap
+13

On the Bend

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir On the Bend
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leon S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Enkelreisiger

Was baie salig en rustig.

Die binne braai is beslis 'n wenner veral as jy hou van 'n vuurtjie en 'n glas wyn. Die host, Vanessa is 'n amazing persoon en doen regtig baie moeite.

Craig K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation in a quiet area.

The house was beautiful and cosy, and the area is safe and quiet. Management is very friendly, helpful, and pays attention to detail. Can definitely recommend On the Bend.

Andrew G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenominaal. Het lekker gekuier in 'n rustige omgewing.

On the Bend het ons verwagtinge oortref. Baie netjiese blyplek. Dus sover die beste akkommodasie in Langebaan wat ons kan bekostig in daardie prysklas. Die gasvrou Vanessa het ons baie welkom laat voel en het haar baie goed van haar taak gekwyt 10/10 Vanessa. Sal On the bend hoogs aanbeveel aan enige persoon vir 'n rustige vakansie. Daar was niks waaroor ek kon gekla het nie. Weereens baie dankie.

Gerhard P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Vanessa en ouers was baie vriendelik en opreg. Was baie behulpsaam en altyd navraag kom doen of ons ok was. Ons het dit baie van hul waardeer. Sal regtig my vriende On the Bend aanbeveel. Baie dankie Vanessa.

Seugnet Z - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Die gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies en aansienlik ruimer was wat ek gedink het. Die blomme op die bed en handdoeke was spesiaal, asook die sjokolade, koffie en melk wat voorsien is. Sal vir seker weer van On the Bend gebruik maak.

Tracey M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Enkelreisiger

Absolutely beautiful setup. Everything I needed for my short trip.

A very friendly host. Beautiful accommodation. Everything was there that I needed for my short trip. Great bed and a lot of thought put into it e.g. 1 soft pillow and one firm pillow.

Candice M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully designed.

We had an amazing stay at On the Bend. The place was spotless, with everything we needed for our stay. Vanessa was great. We will definitely be back.

Marina H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantamagories!

Absolute waarde vir geld. Stil en rustige area. Uiters modern en skoon. Beslis een van die beste wegbreek akkommodasie vir 2 persone.

Kelly S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

I really enjoyed my stay, it was so clean and relaxing!

It's so private as well.

Christa P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer dit besoek.

Die ligging is goed. Die woonstel was baie netjies. Ons het niks gehad om oor te kla nie. Ons sou graag wou hê dat die eienaar/verhuurder ten minste ons welkom sal heet. Ons het hulle omtrent nooit met 'n oog gesien nie.

Marlize R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, luuks, net perfek!

Ons verblyf was out of this world, die eienaar was heeltyd met ons in kontak en sekergemaak ons het alles wat ons nodig het. Die plekkie is vreeslik luuks en het al my verwagtinge oortref.

Roy H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, netjiese eenheid.

Eenheid ruim en netjies. Niks te kort nie. Veilige, skoon area. Vanessa vriendelik en baie behulpsaam.

Ian M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice lovely place.

Would go there again.

Adri S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsigte, die spasie in eenheid is goed benut en beslis waarde vir jou geld.

Lekke rustige wegbreek, jy weet nie eers die eienaars is op dieselfde perseel nie, jy is totaal privaat. Sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir paartjie wat net wil wegkom van die gejaag van die stad. Ons het regtig lekke gebly.

Lezanda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale blyplek vir 2. Bekostigbaar, skoon, netjies, oulike braaistoep, waarde vir geld, vriendelike host. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Die host is baie behulpsaam en vriendelik. Mens sien die lagoon vanaf die stoep en ’n gedeelte daarvan uit die kamer. Die eenheid het alles wat jy nodig vir self catering. Daar is ook DStv, WiFi, genoeg spasie. Skoon en netjies en vir seker waarde vir geld. Sal On The Bend vir enigiemand aanbeveel.

Francisca M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

’n Goeie keuse vir n wegbreek met my geliefde. Veiligheid, netheid en privaat, is tops. Alles wat jy nodig het is vir jou daar.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriesingel 28, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25711a6f5613c9ad899ccccd29a8b73905e1ea99af427c3e2c152e55c1da24637d5c6ccc31d32507647be89f22f5ff87e8b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Sporrie Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.104503 18.042921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem