by On the Bend | LekkeSlaap
+13

On the Bend

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriesingel 28, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Bend is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en sy eie ingang op die grondverdieping van 'n dubbelverdieping-eenheid in Langebaan aan die Kaapse Weskus. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer en is net 1,5 km vanaf die seiljagklub en stil strande en 3 km vanaf die hoofswemstrand en sy geriewe.

Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die ateljee het 'n braaikamer met 'n ingeboude braai en 'n beskutte stoepie met sitplek. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Bend sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir On the Bend
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sporriesingel 28, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Bend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sporriesingel 28, Langebaan, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25711a6f5613c9ad899ccccd29a8b73905e1ea99af427c3e2c152e55c1da24637d5c6ccc31d32507647be89f22f5ff87e8b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Sporrie Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.104503 18.042921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem