Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Estuary Knysna

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir On the Estuary Knysna
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sonette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette E

Kamer problematies maar personeel fantasties!

Die kamer het probleme gehad, plûgs het nie gewerk na loadshedding nie, die lugversorger was nie effektief nie, en ons het nie toiletpapier gekry nie. Die "blind" het afgeval as die wind waai. Die toilet het nie altyd gespoel nie, maar die personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle het die probleme met die kamer reggestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcy K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptionally friendly staff. Great omelette for breakfast.

Would happily stay again. The staff were so friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aya S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aya S
Gesin met tieners

Home away from home.

The hosts were very helpful and warm. Accommodated my husband and my daughter's dietary needs. Even set up our family New Year's Eve dinner. Would definitely recommend to a friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Estuary Knysna se terugvoer

Dear Aya.

Thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure for us to meet you and your beautiful family and to be of service.

You will always be welcome to stay at On The Estuary and we hope to see you again soon.

God bless you.

Kindest regards.

OTE Team

On the Estuary Knysna
Welda T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en baie gerieflik.

Baie gasvry en heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, pragtige, ruim kamers.

Christopher en sy personeel is vriendelik en behulpsaam, die kamers is pragtig, ruim, skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Baie netjies en skoon. Teen die prys verwag mens darem 'n ontbyt!

Vriendelike ontvangs, goeie aanbevelings gemaak oor restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R
Gesin met klein kinders

Perfek!

Vriendelike mense en almal baie behulpsaam. Ontbyt uit die boeke. Swembaddens heerlik. Baie naby lekker eetplekke. Sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met vriende

Ontspannend en gerieflik.

My verwagting heeltemal oorskry. Die kamers is modern toegerus en netjies. Personeel was altyd vriendelik en behulpsaam. Rerig gehelp oor al met wat hulle kon. Reëls word goed toegepas om te sorg dat ander gaste nie gehinder of gepla word nie. Sal vir seker weer gebruik maak van OTE en hoop om volgende keer weer gebruik te maak van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knysna Marathon en Oesterfees.

Ons het baie lekker hier gebly. Luukse kamer met als wat jy nodig het. Baie goeie diens en uitstekende kos word bedien. Ons moes vroeg uitgaan en kon nie ontbyt eet nie en hulle het toe vir ons 'n middagete aangebied om dit te vervang. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net as die persoon vir 'n nag of twee oorbly.

Die plek is nie geskik vir langer as twee of drie dae om oor te slaap nie. Die probleem is dat jy in die yskas basies "niks" kan sit nie. Jy moet elke dag dorp toe ry om te kry wat jy vanaand wil eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalie N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Fantastiese uitsig! Wonderlike diens en fantasties geleë. Ons sal weer en weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Baie behulpsame en vriendelike personeel. Die uitsig is fantasties en baie stylvolle dekor - sal verseker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V
Saam met vriende

Gawe plek om oor te bly.

Ons is vriendelik ontvang deur Liske wat ons ook rondgewys het. Die kamers is pragtig ingerig en baie netjies en skoon. Ons het rustig geslaap en die ontbyt was heerlik. Die ligging is ook goed en sal maklik langer kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D
Gesin met klein kinders

Ons is baie vriendelik ontvang en dit was oor die algemeen 'n goeie ervaring hoewel ons net vir 1 nag by Beauchamp oornag het.

Ons was 4 volwassenes en 1 baba en die een kamer was 'n ruim familiekamer en baie goed toegerus. Die ander kamer was duidelik nuut oorgedoen en baie netjies hoewel dit nogal lastig was dat daar nie spieëls in die badkamer was en die tv slegs 2 kanale vertoon het, wat glad nie vir ons gewerk het nie. Die diens was vriendelik en goed en die ontbyt was lekker hoewel die diens baie swak was, aangesien een persoon aan ons tafel glad nie sy bestelling ontvang het nie en ons moes wag tot nadat almal anders aan die tafel reeds klaar geëet was, voordat sy warm ontbyt opgedaag het. Ek sal egter weer daar oornag en sal dit kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma V
Enkelreisiger

Baie lekker en baie rustig, ontbyt was heerlik met 'n mooi uitsig.

Baie lekker gastehuis met 'n vreeslike mooi uitsig, personeel baie vriendelik en behulpsaam, dink net dis dalk bietjie duur omdat dit nie DStv insluit nie, die geyser was ook af so daar was geen warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norah R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norah R
Saam met vriende

Verwelkomend en netjies.

Ontbyt was werklik uitstekend. Jammer oor die padgeraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol.

Ek het lekker gesels met die bestuurder van die gastehuis en sy was baie behulpsaam met enige vrae wat ek gehad het. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ek in Knysna is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances O

Baie aangenaam en rustig!

Ek en my drie volwasse kinders het net een aand oorgeslaap. Ons was verras met die vriendelikheid, goeie diens, mooi en goed toegeruste kamers. Dit was stil deur die nag en die ontbyt was werklik iets besonders! Die swembad was net buite werking a.g.v. 'n skielike pomp-probleem, wat jammer was, nogtans sal ek die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie N
Saam met vriende

Heerlik.

Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel. Vriendelike en behulpsame personeel. Skoon en veilige perseel. Ontbyt is voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk S
Saam met vriende

Reception excellent and friendly.

Breakfast perfect, the only downside was the road noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia V
Enkelreisiger

Oulik.

Zelda het haar bes gedoen, en die plek lyk oulik. Dit was Desember en van die ander gaste het baie luidkeels gekuier - heel dag in die tuin en toe die aand by die braai, beide was ongelukkig baie naby my kamer. Maar in stiller tye behoort dit heeltemal anders wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K
Gesin met tieners

Uitstekende ligging, vriendelike personeel en 'n aangename verblyf.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf en vriendelike personeel.Jou akkommodasie was voldoende vir ons behoeftes in 'n uitstekende ligging. Heerlike ontbyt. Ons sal julle beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies met ruim kamers.

Ontbyt was heerlik! Diens goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P

Aangename oornagverblyf.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvry!

Dit was veilig en heerlik om daar te bly. Die uitsig was mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Dit is goed gelê teen die meer! Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Covanni H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Covanni H

'n Lekker ervaring!

Die ontvangs was baie vriendelik gewees, en die dame aan diens was baie behulpsaam toe daar drama was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindia T - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename atmosfeer en uitstekende gasvryheid!

Dit was regtig aangenaam om daar tuis te gaan. Die diens was uit die boonste rakke, die ontbyte heerlik en Anita en Zelna se vriendelikheid en gasvryheid ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elma B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly en die personeel was baie vriendelik. Dit was net baie koud.

Ek het baie gehou van ons verblyf, maar ek sal nie weer tydens Oesterfees daarheen gaan nie. Die hele fees draai net om die fietsry-kompetisie. Die paaie was gesluit en alles word op fietry gefokus. Ek weet nie hoekom dit Oesterfees genoem word nie, want nêrens was daar oesterstalletjies nie. Die stalletjies wat 'n paar jaar gelede daar was, bestaan nie meer nie. Jy loop al die pad na die groot markiestente en wanneer jy daar kom is dit net tente vol beamptes en fietryers. Die fees se naam moet eintlik wees "Argus fietstoer Knysna-roete".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61cc38af45544b5f09111df7dc6f79a022cebb87e79c34dfc3c3b2b00eb904f69a2c58d1a9f96007e11b513314ecab145008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 149 & 150 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.036338 23.026446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem