Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Ocean

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Ocean bied gerieflike selfsorg-verblyf teen die strand in Ocean View in die Bluff. Die perseel is in 'n rustige omgewing geleë en dit het 'n lieflike see-uitsig wat dit ideaal maak vir dolfyn- en walviskyk.

Die verblyf bestaan uit 2 opgeknapte, gemeubileerde woonstelle. Die Whale-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea met 'n uitsig oor die oseaan. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon. Die Dolphin-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat na 'n privaat kuierarea met braaigeriewe lei. Gaste het ook toegang tot 'n privaat kombuis.

Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe oor Sondae en openbare vakansiedae. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Daar is 'n volop voëllewe en 'n lieflike uitsig oor die tuin en die swembad. On the Ocean is ongeveer 12 km vanaf uShaka Marine World, Wilson’s Wharf en Durban se middestad.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir On the Ocean
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 6

Ligging

  • Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink On the Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 149, Ocean View, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiceuq0VCch4fB46LsKnDJf3qgAR4rQqJTWPNLVzM06yTwnG11F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 149 Marine Drive Ocean View 4036 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.906914774525 31.034348186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem