Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On The Rocks is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel in Sheffield Beach, Ballito. Die eiendom is op die rotse geleë en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die see.

Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Daar is nie 'n DStv-dekodeerder nie, maar die slim-TV is aan WiFi gekoppel, so gaste kan Netflix of enige ander apps met hulle intekenbesonderhede gebruik om programme te stroom.

WiFi is oral beskikbaar en lugversorging is slegs in die hoofslaapkamer beskikbaar. Die ander 2 slaapkamers het plafonwaaiers.

Villa Royale het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die see. Slegs een aangewese parkeerplek is beskikbaar. Let daarop dat die parkeerplekke klein is en nie vir groot voertuie aanbeveel word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Rocks sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir On the Rocks
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink On the Rocks het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 17, Villa Royale Eenheid 5, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIURoabPHNO6aOYdpDaU9Z3abAHp8PZB0qe5KipHVIBC6wBrIAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 17 Colwyn Drive Villa Royale Unit 5 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.489202755981 31.252179443836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem