Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 R4 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On the Rocks is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Grottobaai met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir 8 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea wat na die onderdakstoep lei. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Hierdie kamers is op die grondverdieping. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Een van hierdie slaapkamers het 'n balkon wat na die see front en die ander een het 'n sitarea by die vensters met 'n uitsig oor die see. Al die slaapkamers het see-uitsigte.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, potte, panne en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. Gaste het toegang tot DStv en Netflix en die huis spog met 'n kantoor en 'n wynkelder.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en die see, asook 'n Weber-braai. Die swembad is nie omhein nie en kinders moet onder ouertoesig wees. Die dek het 'n tafel met stoele en sonstoele.

Grottobaai word deur fynbos omring en is die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe en 'n rits stap-, voetslaan- en fietsroetes. Grottobaai is met sekuriteitskameras toegerus en het ook wagte vir ekstra gemoedsrus. Daar is ook lieflike strande, ideaal vir kinders, met plek vir visvang en kajakvaar. Dit is naby Darling, met 'n museum en 'n bierbrouery, asook Melkbosstrand en Yzerfontein vir kruideniersware.

Slaapplek

’n Bespreking by On the Rocks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir On the Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanderling-keeromstraat 185, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5dbaa1f8cc1c7ad7f2faa15d9eaa3fed707d6e8cbba70fc467d9428fc3808ae0f322fbca22b73ed9cc34a2568e549f905b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 185 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.505647602332 18.315701891624