On The Rocks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On The Rocks bied selfsorgverblyf vir altesaam 12 gaste in Marloth Park.

Gaste het die opsie om die boonste en onderste eenhede saam of apart te bespreek. Indien slegs 1 eenheid bespreek word kan die ander eenheid deur ander gaste bespreek word.

Die onderste eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die boonste eenheid het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Daar is waaiers in die kamers en lugversorgers in die sitkamers.

Geen handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n oond, asook 'n eetarea.

Gaste by On the Rocks kan van die braaigeriewe of boma gebruik maak, of in die swembadjie afkoel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On The Rocks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za