Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On-the-summit Lodge & Conference Venue

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Summit-weg 30, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

On-the-summit Lodge & Conference Venue bied B&B-verblyf in Beacon Bay in Oos-Londen. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers of vakansiegangers en is die ideale basis om die area se besienswaardighede se verken.

Verblyf is beskikbaar in 11 kamers met 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-stort of -bad. WiFi, 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster, strykplank, haardroër en 'n yskassie.

'n Paar van die kamers het lugversorging. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word. Ontbyt word in die eetkamer bedien. Aandete kan vooraf gereël word teen ekstra koste. Die lodge het ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n gaste-sitkamer en goed toegeruste konferensiegeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir On-the-summit Lodge & Conference Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Summit-weg 30, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink On-the-summit Lodge & Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Summit-weg 30, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9mKYYxV4YCFlk6UU3NbDlCN4Ok9UFiHLaaRVNYFh6YYE1kbCKm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 30 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.968875 27.929428