On the West Side Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On the West Side Guest House bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou geboue en museums wat gaste kan besoek.

Verblyf word in 2 kamers in die eienaar se huis gebied. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die kamers deel 2 badkamers met die eienaar en 1 van die badkamers het 'n bad en stort en die ander 1 het net 'n stort.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Pretoria spog met verskeie doendinge, soos perdryroetes by die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem-valskermsweef by die Pretoria Skydiving Club. Die huis is ook naby hospitale.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On The West Side Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za