Villieria Akkommodasie by On-The-Wheel | LekkeSlaap
+33

On-The-Wheel

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir On-The-Wheel
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nelia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia V

Netjies en bekostigbaar

Netjiese verblyf as jy moet reis met 'n persoon in rolstoel. Goed toegerus.

Trudie O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Gesin met tieners

Mense vriendelik en plek baie netjies.

Dankie dat julle ons tydjie daar so lekker gemaak het. Vriendelike mense sal beslis weer daar gaan bly.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Trudie,

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het dit net so geniet om julle te huisves.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

On-The-Wheel
Megan G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G
Gesin met tieners

Was die beste.

Ons het dit baie geniet en dit was baie lekker gewees.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Megan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

On-The-Wheel
Johann R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Goeie waarde vir geld.

Dit was perfek vir my doel.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Johann,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jou te huisves.

On-The-Wheel
Joelene C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Joelene C
Gesin met tieners

Die advertensie is oëverblindery, in werklikheid lyk dit glad nie so nie.

Vriendelike ontvangs en mense. Die kamer lyk egter glad nie soos op die foto's nie. Daar is geen bykomstighede, lampies of soortgelyk soos op foto's nie. Die badkamer is verwaarloos. Die blinds is stukkend en vol stof. As jy stort, is alles papnat, die toilet, die wasbak, alles. Daar is geen badkamermatte waarop jy droog kan staan nie.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Joelene
Baie dankie vir die terugvoer.
Jammer jy het nie persoonlik uitgewys tydens besoek nie, dit gee geleentheid om jou versoeke te akkommodeer.
Daar is geen stukkende blinders nie, in werkende kondisie.
Soos ek aan alle gaste by aankoms uitwys is ons storte oop om rystoel gebruikers te huisves.
Ons poog om skoon en bekostigbare akkommodasie te verskaf.
Dankie vir die terugvoer.

On-The-Wheel
Samuel S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel S
Saam met vriende

Verblyf is okay vir een aand.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam maar die kamer het glad nie gelyk soos die prentjie of die internet nie! Als was redelik skoon maar beddegoed het 'n hele paar vlekke op en komberse is geskeer. Badkamer is baie mooi en so ook die tuin.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Mariet,
Ons waardeer alle terugvoer en poog om skoon en bekostigbare verblyf te verskaf. Vir toekomstige verblyf, as gaste 'n probleem het en dit aangemeld word tydens hulle verblyf kan ons die probleem op die plek op los.
Wanneer daar meer as 2 gaste per kamer bly word daar uiteraard verskuiwings gedoen om addisionele beddens by te sit, en sal dit van die fotos verskil.
Dankie vir die terugvoer.

On-The-Wheel
Natasha D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Baie dankie Alet dat jy ons so welkom laat voel het. Ons sal in die toekoms weer by julle oornag. Vir ons vereistes is On-The-Wheel ideaal en sentraal geleë.

On-The-Wheel's terugvoer

Hi Natasha

Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Dit was so gaaf om julle te ontmoet.
Ons sien julle graag weer in die toekoms.

On-The-Wheel
Riaan B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Manjifiek en gasvryheid uit die boonste rakke.

Die gasvryheid en vriendelikheid word volmaak voltooi deur skoon, moderne geriewe wat naby winkels restaurante en hoofroetes geleë is.

Annemie Baccarne B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie Baccarne B
Gesin met tieners

Heel ruime kamer (voor rolstoelen), maar een beetje ruw afgewerkt.

Was aangenaam kennis maken met de uitbater, met wie we een paar goeie babbels hadden.

Susan V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Ons het slegs 1 nag gebly in die Vintage unit.

Baie netjies en skoon. Ek het sommer dadelik tuis gevoel. Ek sal net aanbeveel dat daar dalk 'n mop in die badkamer gesit word vir die oop stort om net droog te maak.

Hannes F - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes F
Gesin met klein kinders

Basies.

Die kamer is nie soos foto's op webtuiste nie.

Marcel B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Geen probleme gehad met verblyf nie. Kon op baie kort kennisgewing my uithelp. Enigste probleem wat ek gehad het is dat daar nie 'n haardroër was nie, al was daar op die advertensie gesê dat daar een beskikbaar is.

Louis V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Pragtig en oulik.

Waarde vir geld. Baie oulik vir rolstoelgebruikers.

Juanita W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W
Gesin met tieners

Perfek!

Hierdie plekkie het soos huis gevoel! Gasvryheid, netheid en veiligheid tops. Sal dit beslis aanbeveel!

Elmarie T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie T
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Sien asb. die sterre.

Sakkie J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie naby aan alle plekke wat ek moes besoek. Dit is ook veilig.

On The Wheel is aan te beveel vir enige verblyf. Die ontvangs is gereël ook vir laat aankoms. Die huis self is baie gerieflik ingerig, veral met die oog op gestremde besoekers. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Maryke B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf!

Dit is 'n baie skoon en netjiese plek.

Chantal D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik. Ruim en goed ingerig

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies en baie gerieflik. Ons het ons verblyf baie geniet!

De Villiers A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers A
Gesin met klein kinders

Vriendelike eienaars. Oulike tuin met waterwiel. Absoluut rolstoelvriendelik ingerig.

Anders as met my vorige bespreking via LekkeSlaap was ek dié keer nie voor 'n rekenaar om my bespreking te maak nie, en moes noodgedwonge my bespreking per selfoon doen. Ek het met Tanya Harris gesels en my versoek aan haar deurgegee. Weereens was die diens hoogstaande en in Afrikaans. Die terugvoering oor moontlike opsies vir verblyf is spoedig per e-pos gestuur. Ek kon op my tyd daarna kyk en besluit. Die besluit is gemaak, die inbetaling is die later die aand gedoen en ek het die bevestiging vir my bespreking vroeg die volgende oggend per e-pos ontvang en daarna SMSe oor die kontakbesonderhede van die On-The-Wheel Gastehuis. Alles seepglad, soos voorheen. Die vrou by die Gastehuis het moeite gedoen om die kamer so in te rig dat ons 2 kinders ook by ons kon slaap. Iets wat ek dalk net moet noem oor dié Gastehuis is dat Terblanchestraat 'n redelike besige pad is, en reeds van vroeg die oggend besig raak. Dankie weereens LekkeSlaap. Hou julle diens steeds in Afrikaans en so professioneel soos dit tans is. Met hoogagting.

Annelize R - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Goeie ervaring!

Het oornag, wat 'n nice ervaring. Reis gereeld en oornag op heelwat plekke. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Waarde vir geld. Lieflike swembad! Genoeg koffie en tee, aircon in kamer. Groot stort! Sal definitief aanbeveel.

Karin W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Kinders het dit geniet omdat daar 'n swembad is. Die plek is ook geskik vir mense in rolstoel, wat ek weet baie min plekke is ingerig vir hulle. Baie netjies en het lekker gebly. Mense baie gasvry!

Brenda F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Gesin met klein kinders

Bekostigbare verblyf in Pretoria naby sakesentrum en Universiteit.

Skoon, netjies en gerieflik. Ruim en goed ingerig. Vriendelike ontvangs.

Marle P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marle P
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, baie gasvry.

Netjiese, skoon akkommodasie en goed ingerig.

Antonette V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Mense baie vriendelik. Plek mooi en skoon!

Engela S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik, die mense is besonders gasvry en akkommoderend.

Dit was soos my huis weg van die huis. Alet en Jeff het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak en was ook baie interessante geselskap. 'n Mens kan hulle maklik as goeie vriende beskou. Die kamers is mooi skoon en netjies, en die ontbytmandjie was voortreflik. Die ander gaste was ook baie aangenaam.

Lyn L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn L
Saam met vriende

Friendly and Comfortable

We had a most amazing stay. Our Hosts were so accomodating and went out their way to make our stay so enjoyable and relaxing Thank You

Monica L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie moeite gedoen om verblyf so lekker as moontlik te maak.

Daar is baie moeite gedoen. My pa was in rolstoel en dit is rolstoelvriendelik. Alet het ook 'n pragtige persoonlikheid, en alles was baie mooi en netjies.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terblanchestraat, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZjU5ZTFmLTFlNGEtNDlmYy1hZWMyLWRjOTBhNWRlMWJmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Terblanche Street Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -25.7150499 28.232496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za