Once Upon a Tide

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Once Upon a Tide bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel wat smaakvol versier is in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 550 m van die strandmeer en Lookout Beach af en gaste kan 'n uitsig oor die strandmeer, strand en op die Tsitsikammaberge geniet.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die kombuis het ook koffie, tee, suiker, melk en gebottelde water. Die leefarea is ruim en bied 'n uitsig oor die tuin. Die leefarea lei na die eetarea.

Daar is 'n patio buite wat 'n uitsig oor die strand, strandmeer en op die Tsitsikammaberge bied. Die huis het onbeperkte WiFi en volledige DStv. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinswegbreek en die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Neem asb. kennis dat ons nie jongmense vir die Matric Rage-tyd akkommodeer nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Once Upon a Tide sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Once Upon A Tide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 R1 710 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za