Onder die Lietsjie Boom
Beskrywing
Onder die Lietsjie Boom is in Annlin, Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gaste wat vir een aand moet oorslaap, vir sakereisigers of vir gaste wat familie besoek. Daar is verskeie winkels en restaurante stapafstand vanaf die eenheid.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale in die slaapkamer.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n yskassie.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf is naby Wonderboom Junction, die Montana- en Eugene Marais-hospitale en net 8 km vanaf Wonderboom se lughawe.
Slaapplek
'n Bespreking by Onder die Lietsjie Boom sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Badkamer
- Aparte Toilet
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Waaier
- Klein Kombuis
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Onder Die Lietsjie Boom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |