Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onderberg Wildplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Onderberg Wildplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Gesin met klein kinders

Heerlike bosveldkuierhuis.

Ons het die verblyf baie geniet. Neem kennis van beperkte selfoonontvangs, maar dit is deel van so 'n afskakel-naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Gesin met tieners

Was 'n ongelooflike lekker kuier in die berge en natuur. Rustig, vreedsaam en lekker ontlaai.

Van ons bespreking, aankoms en huis toe gaan was die ontvangs vriendelike en puik. Ons verblyf was super skoon en netjies en volkome toegerus met alles en nog wat. Daar is geen selfoon sein nie wat vir ons wonderlik was en ons toegelaat het om totaal en al af te skakel en te ontspan. Swembadgeriewe was puik en die paaie toegangklik vir voertuie en stappers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene N
Gesin met klein kinders

Absolutely breathtaking.

What an amazing break away. The perfect place to get away from the buzz and hussle of the city. Be prepared to have no cellphone service or internet. That makes you appreciate nature more and realise what family time is about and how precious that is. Will definitely visit again. Carol is an amazing host and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi N
Saam met vriende

The stay was amazing. Me and my friends had so much fun, relaxed weekend with no phones. The hosts were friendly and sweet. I would go back again.

We got lost and the host kept calling us to check if we were safe, and drove out to fetch us and they really made us feel welcome. The weekend was amazing. We had everything that we needed for a self-catering stay. I would recommend the place and would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very nice place.

The only problem is that you do not have internet or cellphone reception. So if you go on a walk or climb a mountain and anything happens you can not communicate with anyone. We had to go to the closed town to receive a signal 30 km away. They should state on their website that you have a 0% signal. They said you would have it at the gate but you don't and we had MTN, Vodacom, and Cell C.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques R
Gesin met klein kinders

Baie mooi plaas en natuur.

Byenes in swembad moet verwyder word en die damme oop te skraap en vis in te sit om te vang sal 'n lekker aktiwiteit maak vir groot en klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met vriende

Baie gaaf, goed vir stilte.

Dit is stil en baie rustig vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James F

Lovely and quiet, stars were great.

Can be tricky to get to the location for some. Loved it and we had a wonderful time celebrating my fiance's 30th. The hosts were lovely, and when we had no power they attended by providing us with a gas stove and lantern. Wonderful farm, and nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig, tuis, vriendelik.

Ons het albei eenhede gehuur en dit baie geniet. Lieflike plek met vriendelike gashere. Eenhede het alles in wat mens nodig het, ek kan sien dit was goed deurdink. Sal goed wees om 'n gemerkte roete op na die berg te doen. Sommer net met 'n blikkie wit verf. Vaalwater is so 30 km vanaf die plaas en die dorpie het als wat mens nodig het. Onthou eie handoeke en baie Peaceful Sleep. Baie dankie Carol en Oom met die bakkie. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle M
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel.

Ons besoek Onderberg 2 keer 'n jaar en sal hierdie stukkie hemel vir enige iemand, op soek na stilte in die natuur aanbeveel. Ons het 2 klein kinders (4 en 6) en hulle geniet elke oomblik hier. Carol en Oom Hannes is ongelooflike gashere en gaan werklik uit hulle pad uit om die tydjie op die plaas so spesiaal as moontlik te maak. Ons het met ons laaste besoek 'n pap band gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om ons daarmee te help, dankie Carol en Adaan! Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onderberg Wildplaas se terugvoer

Goeiedag Adéle
Bly julle geniet dit so baie op Onderberg. Dit is vir ons by Onderberg belagrik dat ons gaste moet ontspan en die natuur kan ervaar en geniet.
Ons sien ook uit daarna om julle weer op Onderberg te sien.
Beste Groete
Dalene

Onderberg Wildplaas
Santie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Gesin met tieners

Fantasties. Rustig, stil en vriendelikste gasheer ooit.

Mooiste uitsig vanaf die berg. Geriewe is die beste. Een van die eerste plekke waar ons al ons benodighede kon uitpak. Soetste water om te drink. Oom Hannes, dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matebogo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matebogo S
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onderberg Wildplaas se terugvoer

Thank you Matebogo, your review is appreciated.

Onderberg Wildplaas
Sharnie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnie M
Gesin met klein kinders

Soos voorheen, absoluut die moeite werd! Baie baie mooi, en so rustig.

Baie mooi natuur! Heerlik om so saam met die wild te kan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met vriende

Rustige omgewing en Koedoe chalet het alles wat jy nodig het.

Onderberg kan aanbeveel word vir enige persoon wat wil rus en wegkom van die stad se gewoel. Heerlike geleenthede vir stap of net rustig op die stoep te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onderberg Wildplaas se terugvoer

Dankie Marius, waardeer die terugvoer.
Alles wat goed is vir julle en ons vertrou dat ons julle weer sal sien op Onderberg.

Onderberg Wildplaas
Ramona M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M
Saam met vriende

Asemrowende natuurskoonheid.

Ons het 2 gesinne met klein kinders gegaan. Die eenheid was privaat in die middel van die bos onder die berg net soos die naam beskryf. Dit was so perfek vir ons. Die kinders kon rondloop en die natuur verken en ook lekker swem. Ons het gaan stap elke dag (en selfs 'n nagmars gaan doen) en het ook elke dag gaan rondry op die plaas en al die wild bewonder. Dit het al ons verwagtinge oortref en was voorwaar 'n naweek om te onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khyla K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khyla K
Saam met vriende

Fantastiese ervaring. Rustig in die bosveld, geen sein! Net wat ons nodig gehad het!

Dit was pret! Elke oomblik geniet. Mense is so vriendelik en vinnig om te help! Mag God julle net verder bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P

Rustig.

As jy wil rus is dit die plek, moet net nie met 'n gewone voertuig gaan nie. Die grondpad is nie vir lae voertuie nie. Maar by dit is dit regtig aangenaam. Vat al jou kos saam want om terug te ry op die grondpad is nie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het baie baie lekker gebly! Só privaat & baie netjies! Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Awesome awesome.

Dit is 'n rustige plek met uitsig wat onbeskryflik mooi is. Die diere is redelik mak so jy kan naby aan hulle kom. Die verblyf het als wat jy nodig het, ek sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D
Gesin met klein kinders

Rustige familie wegbreek in 'n baie gemaklike en mooi omgewing.

My enigste voorstel sal wees dat die aanwysingsborde groter gemaak sal word en meer gereeld sigbaar gemaak sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene O
Gesin met tieners

Amazing peace and quiet - where you want to be to get away from it all.

Magical peace and quiet with endless views of grasslands and mountain ranges. Certainly the place to go to get away from the hustle and bustle of the city. Very friendly owners who make you feel right at home. Great accommodation with everything you require.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, pragtige bosveld-natuur, diere volop en naby aan Pretoria.

Onderberg is eersteklas vir stilte en rustigheid, net jammer die ander huisie se gaste was nie daar om die stilte te waardeer nie, maar dit is seker maar wat jy kry met 'n swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mavis L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis L
Saam met vriende

Lekker gestap en nog lekkerder gerus!

Die eienaar se vriendelike verwelkoming en nuttige wenke het ons baie welkom laat voel. Ek was mal oor die feit dat daar skerms voor die vensters was, so daar was nie 'n enkele gogga in die huis die hele naweek nie. Ons het veilig gevoel en heerlik gewandel. En daardie uitsig van bo-op die rand is definitief die klim werd. Onthou net om handdoeke in te pak. Dankie dat julle julle wonderlike stilte met ons gedeel het, Onderberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie O
Saam met vriende

Ons het heerlike gekuier, gestap, berg geklim en natuur bewonder!

Ons verblyf was heerlik in die pragtige natuurskoon, baie rustig, chalet was skoon en het alles in wat iemand kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onderberg Wildplaas se terugvoer

Beste Rienie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons op Onderberg is bly dat julle die verblyf geniet het.

Beste groete,
Dalene

Onderberg Wildplaas
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein, Alma, Nylstroom, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf23cdb7bed7e8cb160b3fefa2439b12a9c5d75a70f0688d802201da740d1ad7cbee6e4df29dc015c7e48ea1447e2c1c58e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Tweefontein Alma 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.451581 28.049269