LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ondervlei | LekkeSlaap
+16

Ondervlei

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ondervlei
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jj D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karakter en gerief, met 'n ongelooflike uitsig!

Ondervlei is 'n uiters spesiale plekkie in Rosendal. Klein, maar uiters gerieflik, uitstekend toegerus, met hope karakter en stylvolle dekor. Die panoramiese berg-uitsigte vanaf binne, asook vanaf die druiweprieel/afdak, of vanaf die oulike buite-kombuis-kuier-area, is onoortreflik. Ons kom beslis sommer vinnig weer terug.

Meghan Z - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Rustig, skoon, stil, gasvry, alles toegerus en mooiste uitsig en sonsondergang. Sal altyd terugkom.

Berdine W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Berdine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon nie gasstoof gebruik, matte nat.

Ons het lekker geslaap, maar met al die reën was die matte nat gewees en ons kon nie koffie maak nie. Gasstoof nie gewerk nie.

Ondervlei's terugvoer

Ek is baie jammer dat julle nie lekker gebly het nie. Die gasstoof werk beslis dalk was die gas net klaar, daar is ekstra gas bottel vir sulke gevalle. Elmo kon gekontak word het om hiermee te help.
Ek sal opvolg oor die nat matte. Soos julle self in Pretoria beleef het, het die laaste tyd se reën almal onkant gevang, maar dit behoort nie binne die huis nat te wees nie.
Ek sal definitief opvolg, dankie vir die terugvoering.

Ondervlei
Niel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere plekkie, perfek vir een of twee mense om te ontspan in die rustigheid en stilte van Rosendal.

Ondervlei is uniek ontwerp en gebou met besondere aandag en styl. Dis 'n spesiale en eenvoudige plekkie wat rus moontlik maak. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

Alan G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great quirky stop over most enjoyable.

Always good to find a place to stay that has something different yet functional.

Meghan Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan Z
Enkelreisiger

Stilte en eindlose sterre.

Onbeskryflik mooi, rustig en ideaal vir wegbreek uit die stad. Luvit! Sal weer terug wees.

Meghan Z - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan Z
Enkelreisiger

Rustig en kalm.

Baie lekker gerus en sal vir seker terug wees.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 131, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMmQ0YTFiLTcwMGQtNDQwZC04MzgzLTRlNGRkNTE1NzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 131 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.500353785817 27.92901602943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!