Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ondundu Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die F2661-pad, Huab-plaas, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ondundu Lodge is op die oewer van die Huabrivier in die noordwestelike deel van Namibië en bied 'n ontspanne wegbreekplek.

Die lodge bied chalets en safaritente met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elkeen 2 driekwartbeddens, muskietnette en en suite-badkamers met óf baddens óf storte. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede lei elkeen na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Elke safaritent het ’n klein kombuis met ’n gasstoof en basiese kombuisgereedskap.

Die drieverdieping-hooflodge het WiFi en gaste kan in een van die verskeie sitareas ontspan, van die sakesentrum gebruik maak, 'n drankie by die kroeg geniet of in die swembad afkoel.

Die nie-standhoudende Huabrivier kronkel deur die eiendom en die lodge bied doendinge soos natuurritte, begeleide selfry-ritte, natuurwandelings, voetslaanroetes, voëlkyk en wildkyk. Ondundu is die ideale basis vanwaar gaste uitstappies kan maak na Twyfelfontein en die noordwestelike deel van Etosha Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Vanaf die F2661-pad, Huab-plaas, Kamanjab, 0000, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die F2661-pad, Huab-plaas, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881361630c649d03ec71530c6db973fdcd5f27fc6c32ef7fbd50cc6070a5078080475624a6a24215dd3d7dceffc674dd467d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense Off F2661 Road Farm Huab 0000 Kunene 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -19.856239 14.980311