LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Couple Self-Catering | LekkeSlaap
+6

One Couple Self-Catering

Mickey
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is ons kleiner eenheid en bied 'n klein braai-area buite. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is naby die strand. Die enkelwoonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sou benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Albei eenhede bied gasteparkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Katinka
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is ons hoof-eenheid en spog met 'n pragtige uitsig oor die strand, 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n patio. Die enkelwoonstel bied 'n dubbelbed, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n volledige badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Albei eenhede bied gasteparkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3Um2qfg3kfOX9y0tqK8yH3asiGAFvTswcMNX7djUVsX1XlDNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.344923404725 18.160193860531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!