LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Couple Self-Catering | LekkeSlaap
+6

One Couple Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir One Couple Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karen J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Wonderlike wegbreek. Stunning views. Die geraas en reuk van die see en mis is ongelooflike sielskos.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Goeiedag Karen
Dit was baie lekker om julle te akkomodeer.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms
Groete Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Jacobus Joachim Swarts S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Joachim Swarts S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, bekostigbaar, lekker.

Goeie ontvangs, mooi see-uitsig en lekke gerus. As geleentheid weer voorkom sal ons weer van One Couple gebruik maak.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Dagsê, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang in die toekoms.

Groete en beste wense
Louis en Elsabe Steenkamp

One Couple Self-Catering
Florencia K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florencia K

Baie lekker.

Baie lekker, sal dit vir almal aanbeveel.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Dagsê Florencia

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.

Dit was so lekker om julle te akkommodeer en ons hoop ons sien julle weer sommer gou.

Groete en beste wense
Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Ursula A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A
Enkelreisiger

Really special to be able to sit on the stoep and see the sea as well as being able to just stroll down the road and actually be on the beach.

Host communication was really good and very friendly. Very comfortable stay with everything you needed.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Good day,
It was wonderful to be your host, I appreciate your grading. Hope to see you in future again.
Regards, Louis.

One Couple Self-Catering
Niekie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier op Yzerfontein!

Baie lekker woonstel, ideaal geskik vir twee persone met alles wat jy nodig het. Lekker sitstoep met uitsig oor die see, omtrent 100 meter van die strand af. Was heerlik om soggens wakker te word met die geluid van die branders in jou ore!

One Couple Self-Catering's terugvoer

Goeiedag
Ons is so bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te akkommodeer.
Groete en beste wense
Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Mary R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful neat and tidy.

We really enjoyed our stay and Louis was always helpful and obliging. The only downside was sharing the TV channels as you had to ask every time to have the channel changed.

One Couple Self-Catering's terugvoer

We really enjoyed hosting you, sorry about the TV channels, Enjoy your day.

Regards,
Louis and Elsabe

One Couple Self-Catering
Hilton B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet area.

The owners were very friendly and accommodating. The area is nice and quiet. The accommodation is clean and provides a relaxing atmosphere. I will definitely recommend it to others.

One Couple Self-Catering's terugvoer

We really enjoyed being your hosts. We would love to do that again.
Kind regards,
Louis and Elsabe

One Couple Self-Catering
Nicole M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

Extremely friendly host. Situated in a very central area close to shop as well as beach. No disturbances.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Good day Nicole,

It was our privilege to be your hosts, hope to see you again.
Regards,
Louis and Elsabe

One Couple Self-Catering
Clifton E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely recommend it to anyone.

The owners are very friendly and helpful. We were basically across the beach. Just one street away with the vertical street leading to the beach. The place is very neat and easily accessible to all of what Yzerfontein has to offer.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie julle twee. Dit was so aangenaam om julle te huisves. Alles wat mooi is vir julle.
Groete en beste wense,
Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Rrncia J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rrncia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense en verblyf.

Die plek is baie sentraal geleë. Dit is klein, maar al wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Ek sal definitief weer daar oorbly. Jy kan die see sien en dit is loopafstand van winkels. Baie aangename en oulike gasvrye mense wat ons baie welkom laat voel het. En baie bedagsaam en hulpvaardig met aanbevelings van toeriste aantreklikhede.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat ons julle weer sal sien. Alles wat mooi is.
Groete,
Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Claudia B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Alles wat jy nodig het. Smaakvol en netjies. Ons vakansie het op 'n hoogtepunt geëindig in hierdie pragtige plekkie. Die gasheer en gasvrou het sommer dadelik vriende geword en ons hoop om in die toekoms meer tyd daar te spandeer. Baie dankie, dit was perfek.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie Claudia,
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Jacqui P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie aan Oom Louis! Ons het heerlik gekuier. Die woonstel is goed geleë en het als wat mens nodig het!

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie julle twee. Dit was so lekker om julle te onmoet. Ons wens julle alles wat mooi is toe vir 2019.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete en beste wense
Oom Louis en tannie Elsabe

One Couple Self-Catering
Lucindia C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucindia C

Gerieflike en veilige verblyf.

Ons het baie lekker gebly en kan One Couple regtig aanbeveel. Goeie waarde vir geld en dit is loop afstand van die see, restaurante ens. Die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Beste Lucindia,

Ons is so bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle weer.
Alles wat mooi is vir Kersfees en ons hoop 2019 is net mooi.

Groete en beste wense,

Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Deanna W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en -vrou was ongelooflik!

Ons was baie laat vir ons inklok en Oom Louis het kontak gehou om te sien of ons oukei was. Hy en sy vrou was wonderlik! Ek sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Both hosts were amazing!

We were very late for our check in and Oom Louis kept in contact to see if we were OK. He and his wife were amazing hosts! I'll definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ju-maé K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ju-maé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik!

See-uitsig, lekker kuierstoep, braaigeriewe, naby genoeg aan winkels, klipgooi van die see. Absoluut pragtige plekkie!

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie. Groete, Louis.

One Couple Self-Catering
Lea H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, gaan beslis weer bespreek.

Veilig, netjies, naby aan die strand. Eienaar was dierbaar. Alles wat ons wou hê.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Dankie Lea, dit was lekker om julle te ontmoet. Groete Louis

One Couple Self-Catering
Audrey J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great peaceful accommodation and friendly owners.

Relaxing atmosphere. Home away from home.

One Couple Self-Catering's terugvoer

Baie dankie julle twee dit was baie lekker om julle te leer ken.

Groete
Louis en Elsabe

One Couple Self-Catering
Hettie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n plek gemis om te sit en ontspan in die huisie.

Baie elementêr binne sonder 'n plek om te sit en ontspan, binne of buite, TV slegs 2 kanale. Net geskik vir een nag se oorslaap.

Janice V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

One Couple Self-Catering is a very neat unit and well equipped flat. The owner was friendly. I enjoyed my stay at One Couple Self-Catering.

Lydia R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur gasheer.

Naby see, goeie uitsig, baie netjies, goeie restuarant binne loopafstand. Winkel vir die nodige binne loopafstand.

Elise S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, skoon.en gerieflik, rustig.

One Couple is 'n lekker netjiese eenheid wat goed toegerus is. Dit is stapafstand van die hoofstrand, Spar en restaurante af. Beskikbare WiFi sou 'n bonus wees.

Marcia S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing Yzerfontein kuiertjie.

Alles wat mens nodig het vir 'n lekker naweek weg, goed toegerus vir langtermyn self-catering verblyf ook, 2 items van elk, jyt wragtig niks nodig nie, amazing see-uitsig, die see is ook net 'n klipgooi weg, dit was nou sommer 'n lekker ontspan naweek.

Madeleine B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was uiters aangenaam.

Met aankoms was ons baie vriendelik deur die eienaar verwelkom. Die woonstel is goed toegerus en die ligging is 'n bonus, aangesien dit binne loopafstand van winkels en die see is. Veilige parkering van die straat af en baie stil area. Ons het ons verblyf baie geniet.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3Um2qfg3kfOX9y0tqK8yH3asiGAFvTswcMNX7djUVsX1XlDNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.344923404725 18.160193860531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!