One Hyde Park

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 35 % af

Kry 35% af. Geldig vanaf 22 Aug 2019 tot 1 Apr 2020.

Beskrywing

One Hyde Park bied stadsverblyf wat naby Sandton, Hyde Park en Rosebank geleë is. One Hyde Park is 'n luukse ontwikkeling wat 'n moderne stadsleefstyl pas. Die instansie spog met 'n volledige gimnasium, 'n konferensie- of vergaderinglokaal, 'n ontvangsarea met 'n virtuele portierdiens, 'n eksklusiewe restaurant met 'n koffiewinkel, 24 uur-sekuriteit, WiFi, hysbakke en 'n dek met 'n swembad.

Die verblyf word in luukse een- en tweeslaapkamersuites gebied. Die suites is elk met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en beskik oor 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eenslaapkamersuite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweeslaapkamersuite het 'n en suite-badkamer met 'n stort en nog 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Heerlike kontinentale of halaal-ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Rook op die perseel is verbode. Die eenheid is 3,8 km vanaf Sandton City Mall. Trekpleisters naby One Hyde Park sluit Bidvest Wanderers Stadion, Hyde Park Corner en Hyde Park Shopping Centre in. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 26,4 km ver is. 'n Pendeldiens is beskikbaar. Sandton is ideaal vir reisigers wat belangstel in die naglewe en luukse inkopies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na One Hyde Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 105 per nag (plek vir 4)

Kry 35% af. Geldig vanaf 22 Aug 2019 tot 1 Apr 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za