LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Hyde Park | LekkeSlaap
+13

One Hyde Park

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir One Hyde Park
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Charlotte L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar kort bietjie aandag.

Ons verblyf was aangenaam en die ligging is baie sentraal vir daardie area. Die woonstel is netjies en skoon, maar kort opknappingswerk, soos die skottelgoedwasbak wat geen prop het nie en handvatsels van die ingangsportaal tafel wat los is. Vanweë die uitleg van die woonstel, soos die stort wat gedeel word tussen die twee badkamers is die privaatheid egter effe beperk. Dit sal gaaf wees om die basiese geurmiddels soos sout en peper ook beskikbaar te hê volgende keer.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hurlingham-weg 4, Hyde Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUUGUQg16rqaGrNDmUCggfz4H2ID9uq8AXIDlgi3nVWZXcsJeWL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Hurlingham Road Hyde Park 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.133229811861 28.040948071164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!