One Tree and Palms Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

One Tree and Palms Self-catering Accommodation is op die eienaar se perseel in Westville geleë 'n tuin-voorstad, 10 km vanaf Durban in die binneland. Die instansie bied veilige parkeerplek en die kothuis het 'n privaat ingang.

One Tree Kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledige toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kothuis het lugversorging en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid van OpenView-kanale. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Palms Selfsorgwoonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die oop eenheid het ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met ’n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die woonstel het lugversorging en ’n TV met ’n paar kanaalopsies. Komplimentêre WiFi word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na One Tree And Palms Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za