LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @one4 Cottage | LekkeSlaap
+19

@one4 Cottage

2 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suiderkruisstraat 14, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@one4 Cottage is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf aan gaste. Nelspruit skuil in die valleie van die Krokodilrivier en spog met 'n oorvloed sonlig, matige subtropiese klimaat, welige landskap en bied maklike toegang tot nabye besienswaardighede soos Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Dié eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel geleë en geskik vir 'n sakereisiger, klein gesin of enkelreisiger. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed in die sitkamer vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n patio.

Nabye besienswaardighede sluit die Sudwala-grotte, Nelspruit gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Slaapplek

’n Bespreking by @one4 Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir @one4 Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Suiderkruisstraat 14, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink @one4 Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Suiderkruisstraat 14, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj6LCHJdWpKj0TywSca3nPRWRqIZ2YsfqU66sosyq5yYD7uCffW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Suiderkruis Street Steiltes 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.490497471772 31.00739534715
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!