Hermanus Akkommodasie by OneMcFarlane | LekkeSlaap
+23
+23

OneMcFarlane

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 1, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

OneMcFarlane is 'n goed ingerigte huis in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, 'n ryk blommeryk en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Overberg-streek te verken.

Dié lieflike selfsorghuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. Daar is 'n dagbed en 'n matras in die leefareas vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n tafel-sitplek. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n Bluetooth-luidsprekerstelsel en toegang tot die privaat tuine waar troeteldiere vryelik kan speel. 'n Alarmstelsel bied ekstra sekuriteit vir gaste.

Doendinge in die omgewing sluit walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede, watersport by talle strande in en om die dorp, valskermsweef en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by OneMcFarlane sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Kinderbank vir 1
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir OneMcFarlane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • McFarlane-straat 1, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink OneMcFarlane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-straat 1, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd92e25d7208fd2dd0a4cd1603f8eaaaa9668119b08ae38783c878403a72d1bac6567baf6bab6fdabbe4fc0f0633d435e97fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 McFarlane Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.412719 19.244439
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za