Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One&Only Cape Town

Oord
Marina Harbour Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R10 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. 12 Marina Harbour King Rooms is in die halfmaanvormige Marina Rise geleë en bied wonderskone uitsigte op Kaapstad se werkende waterfronthawe van 'n ruim privaat balkon af. Beskikbaar met 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n eiervormige bad, reënstort, privaat toilet en 2 dubbelwasbakeenhede van marmer wat afgeskort word met 'n houtskerm met Afrika-afwerkings wat aan hierdie ruimte 'n oop, dog privaat gevoel verleen.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marina Harbour Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R10 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 11 jaar, of 2 volwassenes en 'n derde volwassenes of kind ouer as 12 jaar. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde persoon ouer as 12 jaar. 16 Marina Harbour Rooms is geleë in die halfmaanvormige Marina Rise en bied wonderskone uitsigte op Kaapstad se werkende waterfronthawe van 'n ruim privaat balkon af. Dit is beskikbaar met 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Elke kamers het 'n en suite-badkamer met 'n eiervormige bad, reënstort, privaat toilet en 'n dubbelwasbakeenheid van marmer wat afgeskort word met 'n houtskerm met Afrika-afwerkings wat aan hierdie ruimte 'n oop, dog privaat gevoel verleen.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marina Mountain Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R12 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Dit isgeleë op die eerste drie verdiepings van die halfmaanvormige, Marina Rise. 28 Marina Table Mountain King Rooms bied wonderskone uitsigte op Tafelberg van 'n ruim, privaat balkon af. Beskikbaar met 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Hierdie kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ideale familiekamers omskep word. Houtskerms met Afrika-ontwerpe dien as afskortings tussen die en suite-badkamer en die slaapkamer wat aan hierdie ruimte 'n oop, dog privaat gevoel verleen.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marina Mountain Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R12 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 11 jaar, of 2 volwassenes en 'n derde volwassenes of kind ouer as 12 jaar. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde persoon ouer as 12 jaar. 11 Marina Table Mountain Queen Rooms is geleë in die halfmaanvormige, seweverdieping Marina Rise en bied wonderskone uitsigte op Tafelberg van 'n ruim privaat balkon af. Beskikbaar met 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Hierdie kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ideale familiekamers omskep word. Houtskerms met Afrika-ontwerpe dien as afskortings tussen die en suite-badkamer en die slaapkamer wat aan hierdie ruimte 'n oop, dog privaat gevoel verleen.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Marina Tafelberg Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R13 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Die 9 Premier Marina Table Mountain Rooms is geleë op die vierde en vyfde verdiepings van die halfmaanvormige Marina Rise wat beteken die uitsigte op die wonderskone Tafelberg is onbelemmerd. Elke slaapkamer beskik oor 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens en ruim, privaat balkonne met eersteklas-uitsigte. Hierdie kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ruim familiekamers omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Marina Tafelfberg Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R13 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 11 jaar, of 2 volwassenes en 'n derde volwassenes of kind ouer as 12 jaar. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde persoon ouer as 12 jaar. Die 9 Premier Marina Table Mountain Rooms is geleë op die vierde en vyfde verdiepings van die halfmaanvormige Marina Rise wat beteken die uitsigte op die wonderskone Tafelberg is onbelemmerd. Elke slaapkamer het 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens en ruim, privaat balkonne met eersteklas-uitsigte. Hierdie kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ruim familiekamers omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eiland Superieure Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R13 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 11 jaar, of 2 volwassenes en 'n derde volwassenes of kind ouer as 12 jaar. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde persoon ouer as 12 jaar. Die 32 ruim Island Superior Rooms is op een van die oord se welige eilande geleë en omring deur waterweë. Elk van hierdie pragtige kamers beskik oor 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Die kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ideale familiekamers omskep word. 'n En suite-badkamer met 'n ekstra-groot bad, reënstort, privaat toilet en 'n dubbelwasbakeenheid van marmer. Die kamer se buite-terras of balkon het 'n uitsig op die Marina se waterweë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eiland Superieure Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R13 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Die 26 ruim Island Superior King Rooms is geleë op een van die oord se welige eilande en omring deur waterweë. Elk van hierdie pragtige kamers beskik oor 1 koninggrootte-bed of 2 koningingrootte-beddens. Hierdie kamers kan ook aaneengeskakel word en sodoende in ideale familiekamers omskep word. 'n En suite-badkamer met 'n ekstra-groot bad, reënstort, privaat toilet en 'n dubbelwasbakeenheid van marmer. Die kamer se buite-terras of balkon het 'n uitsig op die Marina se waterweë.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-suite (eiland)
Vanaf
Vanaf R19 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Die 4 suites is op die afgesonderde, welige eiland geleë wat omring is deur waterweë. Elke ruim slaapkamer is toegerus met 1 koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n oorgrootte-bad en 'n reënstort, 'n privaat toilet en 'n dubbelwasbakeenheid van marmer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-suite (marina)
Vanaf
Vanaf R19 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Die 4 eenslaapkamer-suites is geleë in die halfmaanvormige Marina Rise en spog met onbelemmerde uitsigte op Tafelberg. Elke slaapkamer het 'n privaat balkon en 'n groot koninggrootte-bed met 'n 'liefdesbank' aan die voetenent, 'n ruim instapklerekas en 'n en suite-badkamer met 'n pragtige oorgrootte-bad, reënstort, privaat toilet en 'n dubbelwasbakeenheid van marmer. Die kleurmotief is warm, aardse skakerings van rooi, bruin en terracotta met tikkies tropiese groen.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-suite (marina grande)
Vanaf
Vanaf R26 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Die 7 suites is ruim, skilderagtig en in die halfmaanvormige Marina Rise geleë. Die slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 'n asemrowende uitsigte op Tafelberg. Aan albei kante van die instapklerekas is daar 'n aparte badkamer vir "hom" en "haar" wat elk 'n reënstort, en die "haar"-badkamer is ook toegerus met 'n oorgrootte-bad. Die aparte eetkamer met sitplek vir tot 6 gaste en 'n groot sitkamer verleen aan hierdie suite 'n atmosfeer van luuksheid en ruimte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-suite vir gesinne
Vanaf
Vanaf R39 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 2 bababedjies word in die kamer toegelaat. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde en vierde persoon ouer as 12 jaar. Die 4 ruim suites is op die welige eiland geleë. Elkeen van hierdie pragtige suites is toegerus met 2 slaapkamers met groot instapklerekaste, 1 met 'n koninggrootte-bed en 1 met 2 koningingrootte-beddens. Die badkamers het oorgrootte baddens, reënstorte, privaat toilette en dubbelwasbakeenhede van marmer. Hierdie suites het ook sitkamers met kaggels en eetareas wat lei na 'n groot terras buite en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tafelberg-suite
Vanaf
Vanaf R76 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar op 'n uittrekbed. 'n Maksimum van 1 uittrekbed of 1 bababedjie word in die kamer toegelaat. Dramatiese Afrika-kunswerke beklemtoon die voorportaal, ruim vermaak-area en eetkamer van hierdie eenslaapkamer-suite. Die suite is geleë in die halfmaanvormige Marina Rise en het 'n 24-uur-kelnerdiens, persoonlike gimnasium en 'n fantastiese terras met 'n perfekte uitsig. Gaste kan privaat etes en besigheidsvegaderings hou by die ruim eetkamertafel met sitplek vir 12. Met net een slaapkamer behou die suite sy luukse, ruim atmosfeer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidensiële suite
Vanaf
Vanaf R110 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind jonger as 11 jaar. 'n Maksimum van 1 uittrekbed word toegelaat. 'n Bybetaling word vereis vir 'n derde en vierde persoon ouer as 12 jaar. Die Presidensiële Suite beskik oor alle denkbare, luukse geriewe. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en ontsagwekkende uitsigte op Tafelberg. Die hoofslaapkamer is toegerus met "sy"- en "haar"-badkamers, elkeen met reënstort (1 kan omskep word in 'n stoomkamer), privaat toilet en marmerwasbakeenhede. Opelug-terrasse met perfekte uitsigte op Tafelberg en die V&A Waterfront. Daar is 'n eetkamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 12 gaste, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n persoonlike gimnasium met 'n masseerbed en 'n kantoor.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe geld vir B&B en sluit in: - Gratis ontbyt in Ochre daagliks. - Beperkte komplimentêre WiFi in die oord. - Komplimentêre gebruik van die Fiksheidsentrum, die Thermal Suite by die One&Only Spa, insluitend die Sauna en Stoonkamer, storte, luukse baddens en ysmasjien. - Gratis gebruik van die KidsOnly Klub. - Tariewe sluit 15% BTW in.

Huisreëls

Tariewe sluit 'n toerismeheffing van R40 per kamer per nag uit (onderhewig aan verandering).
Let asb. daarop dat tariewe onderhewig is aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R10 800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 332 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dock-weg, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed35d743e3bb124eee7376794953ad25303f96553d90aefe14693f684feb66d772efed2a0543622b5655626ca726cfea592c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Dock Road Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.908626102703 18.416474134016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem