Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Only Sometymz

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 R1 296 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Only Sometymz bied selfsorgverblyf en is in die kusdorpie Yzerfontein. Die vakansiehuis is 500 m vanaf 'n afgeleë strand naby die hawe, asook die hoofstrand in Yzerfontein.

Dié troeteldiervriendelike dubbelverdieping huis is in 'n moderne minimalistiese styl versier en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamers is op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer bied toegang die derde badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die area op die onderste verdieping lei na 'n groot omheinde tuin, wat ideaal is vir kinders of troeteldiere om in te speel. Die buite-area het 'n stoep en 'n ekstra braaigerief.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, elektriese braaipan, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, cappuccino-masjien, toebroodjiemaker en eierkoker toegerus. Komplimentêre koffie, tee, suiker, opwasmiddel, tablette vir die skottelgoedwasser en swartsakke word voorsien.

Die aangrensende sitkamer spog met 'n binnebraai, 'n TV met Netflix, Prime en YouTube, 'n pooltafel, speletjies en boeke. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel, stoele en leunstoele om die pragtige uitsigte te geniet.

Boonop bied die vakansiehuis gratis onbeperkte WiFi, asook parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Only Sometymz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Only Sometymz
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Ligging

  • F Duckitt-straat 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Only Sometymz het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F Duckitt-straat 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc853ea0c95adeb85884427dce06e7f4a9acacec6a2c253c4bad1c57bf4b636448454d25a012df25cab47ab7ea1388fb1f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 61 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.349020227721 18.156119940441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem