Hermanus Akkommodasie by Onrus Beach House | LekkeSlaap
+12

Onrus Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenboomstraat 7, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Onrus, 'n kusdorpie enkele minute vanaf Hermanus tussen die berge, riviere, strandmere en die turkooisblou oseaan geleë is. Die gebied is bekend vir sy sjampanje-kleurige lug en die oorvloed Suidelike Noorkappers wat in seisoentyd hier gesien kan word.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n enkelbed. Dons-duvets en perkallinne word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste met 'n binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n DStv. Buite in die tuin is daar braaigeriewe en stoepmeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Onrus Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wagenboomstraat 7, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenboomstraat 7, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAULFnApyMiI6V3F2AOGSABxgMIRs3rvfcVFJSz3PRIu7ObVTadI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 Wagenboom Street Onrus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.4114999 19.16651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za