Hermanus Akkommodasie by Onrus Tranquil Home | LekkeSlaap
+20

Onrus Tranquil Home

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheezicht-singel 30, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Onrus Tranquil Home is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Onrus. Die eiendom is die ideale basis om van die vele walviskykplekke en besienswaardighede in die omgewing te besoek.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik ​​oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers deel die badkamer op die onderste verdieping.

Die volledig toegeruste kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook wasgoedgeriewe beskikbaar. Die eerste oopplan-leefarea is onder en is ideaal vir vermaak, en die tweede leefarea is bo. Die eiendom het ook binne- en buitebraaigeriewe, 'n omheinde tuin met 'n pergola met baie grenadellas vir pluk en parkeerplek met afstandbeheer.

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die huis is stapafstand van die strand af en naby die winkels en geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Tranquil Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Rheezicht-singel 30, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheezicht-singel 30, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c82c73f254db5caca375f0b0329575f8354abdbd24ad37b363bd4e0d0771c3af36b01e15e172e647246313aaeea5bd50190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 800  per nag (plek vir 7) 30 Rheezicht Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.410190980008 19.17597682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za