Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Boshuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Ons Boshuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Peta S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet in the bush.

This place has everything we enjoy - great scenery, good birding, star-filled skies and enjoyable walks. A big plus is that they allow dogs. Came home to the city feeling completely refreshed. The cottage has everything one needs for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was lekker soos altyd.

Ek is net ontevrede met die feit dat ons vra of die perdebye uitgesort is, dan word daar gese ja, maar as ons daar aankom vlieg hulle die hele huisie vol en die neste kan gesien word onder die dak op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alf P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alf P
Gesin met tieners

Nie wat verwag was nie.

Afgeleefde meubels, vloere vuil, hout nie vooraf op perseel nie, kombuisware gebreek en onvoldoende, trappe onveilig, pad baie sleg. Geen diere nie, beslis nie waarde vir my geld nie. Plek nie op standaard soos verwag van sulke verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Boshuisie se terugvoer

Goeie dag. So jammer jy het so gevoel. Ek was verskeie kere daar by julle en julle het elke keer gesê daar is geen klagtes nie.
Daar is wild hulle loop nie noodwendig Om die huis nie.
Ons is glad nie duur nie en die pad word bespreek dat dit nie mooi is nie.
Daar is geen ondeursigtigheid nie.
Almal Hou nie van natuur nie. En dit is okay ons is nie almal dieselfde nie.

Ons Boshuisie
Zeana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful hidden gem.

Stunningly located accommodation. Definitely a must for a 4x4 high clearance vehicle. Great service. Will definitely consider again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem off the beaten path.

House was amazing, perfect for calmness and relaxation. Did a nice 5 km hike, saw some wild zebras on the hike and enjoyed the birds and the monkeys. Enjoyed the road onto the farm, was challenging and fun. But you need a high-rise vehicle. Al out looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met vriende

Die Boshuisie is 'n versteekte juweel. Afgeleë, doodstil en in die pragtige natuur van die bosveld. Rus en vrede vir die siel.

Die aandskemer van die dek af was so mooi. Die braailapa vra vir ure se kampvuurkuier. Tot ons spyt het ons nie genoeg tyd gehad om al die lekker dinge by die dam te ontdek nie. Rosette is 'n vriendelike, entoesiastiese en uiters hulpvaardige gasvrou. Sy het aangebied dat ons die kar by haar huis los en dat sy ons die grondpad Boshuisie toe neem, maar ons het geglo ons sal dit maak. Die laaste stukkie is toe nogal growwer as wat ons verwag het, maar sy was bereid om ons voertuig die volgende oggend vir ons uit te bestuur. My ma het ook haar kierie daar vergeet, en sy was meer as gewillig om ons te help met versending van die pakkie. Dankie vir alles, Rosette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

As jy weg wil wees van die geroesemoes is Ons Boshuisie die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin Josephus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Josephus R
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel!

Moet dit meer gereeld doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and setup to get away from city life stresses.

Very happy with the locaton and facility - will definitely use for a weekend get-away again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roe-land A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A weekend on a small farm in the countryside.

Ons Boshuisie, is a very quiet farm, set under a protective rocky ridge, looking out over a sweeping valley. I really liked it there. There were cows who visited us each day, and we could go hiking in search of zebra and waterbuck and other antelope.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was a wonderlike naweek in die skone natuur met pragtige sonsopkomste in die oggend.

Die plek is baie goed geleë, ver van almal met meer as genoeg van jou eie privaatheid. Jy kan lekker stap orals op die plaas sonder om bang te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansuré V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansuré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Baie dankie, ons het die kuier baie geniet en maak gou weer so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roe-land A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roe-land A
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a wonderful location outside of the city, to relax and enjoy nature.

Ons Boshuisie is a rustic stone and thatch cottage, with solar energy, enough for lighting, charging phones and for a laptop. A gas hob and fridge keeps items cold and a donkey boiler means you can enjoy a piping hot shower. The boma outside the cottage is great for the evening braai and I enjoyed walking on the farm, past the dam, up the koppie to see the views and to follow the zebra and impala. The hosts are very hospitable and helpful. I hope to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic place!

My fiancé and I went away for the Easter Weekend with our little bunnies and we were amazed at how wonderful this place was. It is really quiet and we could hear the cows walking around with their bells around their necks. Other than that it is very quiet. Just nature all around, birds chirping. The accommodation is just what you would need for a getaway. The lighting around the fireplace was a bit too dark, so we would suggest maybe a bit more light and it will be perfect. Will definitely visit this place again. High rise vehicles are advisable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linie V
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike natuur-stil omgewing waar ons onsself weer kon ontdek en rus

Ons het op die staproete gestap en die natuur bewonder, met verskillende bome en plante. Die dammetjie was ook 'n groot pluspunt en was ook heerlik rustig met al die voëlgeluide om ons. Die donkie waarin ons vuur moes maak, het ons ver laat terugdink na ons kinderjare. Mens het dit nodig om net weer stil te raak sonder besige strate en straatligte en net die natuur! Ons Boshuisie is perfek geleë in die middel van die bos en kan vir seker aanbeveel word, as jy van die natuur hou en stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig.

Ongelooflik rustig, 'n plek waar mens sommer vinnig weer mens word en van alle bekommernisse vergeet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Enkelreisiger

Honde se manewales was al wat die rustigheid versteur het.

Ek het 'n paar dae van rustigheid, stilte en isolasie benodig en dis presies wat ek gevind het. Om te sien hoe die honde die bosveld en die dam geniet, het dit net meer spesiaal gemaak. Alles was silwerskoon en die huis is gerieflik ingerig. Die enigste jammerte was dat ek nie 'n kamera byderhand gehad het om die honde se konsternasie af te neem toe hulle op die dam afstorm en 'n (mak en geduldige) Waterbok in hul swemplek vind nie! Rosette se vriendelikheid is opreg en haar geduld die kere wat my stadsjapie-kant die oorhand gekry het, het my diepste waardering en dankbaarheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thean S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n rustige naweek weg.

Ons wiel het gebars op pad na die bestemming. Vinnig het die eienares ingespring en gehelp. Die verblyf is onvergelykbaar. En die feit dat honde welkom is, is fantasties! Hulle het veral die swem in die dam baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus.

Ek en my man en ons hondjies het weereens ons verblyf by Ons Boshuisie geniet, dit is waarlik 'n plek waar jy rustig kan raak weg van die stad en sy liggies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Awesome.

Wonderlike, rustige ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste plek om te gaan rus in die natuur.

Dis wonderlik om te kan gaan rus iewers waar dit voel jy is alleen in die wêreld. Geen ander mense of ligte om jou vir kilometers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Boshuisie se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly dat julle dit geniet het! Hoop julle het die vrede ervaar wat julle nodig gehad het. Kom kuier gerus gou weer!

Ons Boshuisie
Alma R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma R
Enkelreisiger

Heerlike plek om weer mens te word.

Ons Boshuisie is 'n heerlike plek waar jy jou siel weer kan vind. Ek het vrou alleen saam my drie honde daar gebly, en het nooit onveilig gevoel nie. Die honde kon vry rond hardloop en het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrtle Z - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Rosette, baie dankie vir jou gasvryheid! Ons het dit baie geniet en gaan vir seker weer kom! Dis baie rustig en stil. Die huisie is pragtig ingerig met alles wat jy benodig! Wat 'n lekker ervaring om die donkie aan te steek vir warm water! Ons het ook lekker om die vuur gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Baie rustige plek, kan dit aanbeveel.

Die plek is baie netjies. As jy wil gaan ontspan en rustig wees is dit die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker gebly.

Baie netjies en skoon en BAIE RUSTIGE omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bos wegbreek.

Heerlik ontspan weg van die besige stad lewe. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anders.

Ons het heerlik in die boshuisie gebly. Die stilte, diere en natuur was ongelooflik. Net wat ons nodig gehad het om weer ons batterye te laai. Die feit dat ons moes vuurmaak vir warm water en buite kosmaak was iets anders en ons het dit geniet. Ek het die ligging net 3 sterretjies gegee vir die feit dat jy n 4x4 moet hê om by die boshuisie uit te kom. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emarne K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emarne K

Gesinsnaweek.

Heerlik gekuier om die kampvuur, lekker gerus in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carika K
Gesin met tieners

Very relaxing and different.

Thank you very much for the for the good rest and hospitality. We will defnitely see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette I - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette I
Saam met vriende

Fantastic getaway!

If you need to recharge your batteries, there is no better place than at Die Boshuisie. We really had an awesome weekend and will most definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André G

Fantastiese wegbreekhuisie in die hartjie van die bos.

Ons het 'n vreeslike lekker familie-naweek by ons Boshuisie gehad, die huis is ten volle toegerus met 'n baie rustige atmosfeer. Ons het tot laat in die aand buite by die vuur gesit en gesels en vir die eerste keer ooit, was daar genoeg warm water vir agt mense om na mekaar te stort. As julle bietjie wil wegbreek en tyd saam met vriende en familie in die natuur wil deurbring is Ons Boshuisie regtig die ideale plek. Talitha en haar hele gesin was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Dankie vir 'n fantastiese naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza F
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Ons het 'n heelike tyd gehad en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naude K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude K
Gesin met klein kinders

'n Juweel in die bos!

Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMzMyNDdhLWYxM2QtNGY0My05Mzk3LTQwYzQxOGYyMDI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 34 5 1 5 R53 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.841979287661 26.614127755165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem