Ons Hoekie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons Hoekie is 'n strandhuis in Tergniet, tussen Mosselbaai en Groot Brakrivier. Ons Hoekie is sowat 100 m van die strand en 400 m van die naaste getypoel af.

Ons Hoekie het 3 slaapkamers waarvan 2 met dubbelbeddens en 1 met 3 enkelbeddens ingerig is. Daar is 2 volledige badkamers met 'n stort en 'n bad in elk. 2 braai-areas is beskikbaar - 1 buitebraai en 1 braaikamer met 'n sitkamer en TV. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV en DStv en 'n goed toegeruste kombuis. 'n Dubbelmotorafdak is beskikbaar.

Wandel ure lank op die strand met sy rotspoele wat wemel van die seelewe. Swem of snorkel in die getypoele of die rotspoele. George se Garden Route Mall is 25 km en Mosselbaai se Langeberg Mall is 15 km van Ons Hoekie af. Al die koffiewinkels en restaurante in die omgewing maak uiteet en kuier 'n absolute plesier. Verskeie sportklubs is ook net 'n paar kilometer van Ons hoekie af: 'n verskeidenheid gholfbane, tennis, rolbal, muurbal en nog meer. Vissermanne is ook mal oor hierdie omgewing. Ons see-uitsig is gedeeltelik beperk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Hoekie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za