Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Ons Huisie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Een troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Bring asb. jou eie troeteldier-beddegoed. Diere word nie op die beddens toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Gaste en hul besoekers moet asb. die spesiale instruksies lees. Gaste is verantwoordelik vir hul besoekers en moet verseker dat die eiendom met respek hanteer word en dat die reëls, soos uiteengesit in die spesiale instruksies, gehoorsaam word.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het mag oorslaap op die perseel.
Enige verlies of skade aan die eienaar se eiendom sal uitsluitlik deur BMG, die verhuringsagente, bepaal word en sal deur die gas betaal moet word.
Gaste moet asb. vir BMG in kennis stel van enige skade wanneer hulle uitklok. BMG sal dit dan bevestig en 'n fooi daarvoor hef.
Die eienaar en BMG sal nie aanspreeklik gehou word vir persoonlike besering of aftsterwe van 'n gas of hul besoekers nie en enige verlies, diefstal of skade aan die eiendom van die gas of sy besoekers wat tydens die gas se verblyf mag plaasvind is ook nie die verantwoordelikheid van die eienaar of BMG nie.
Die swembad word op eie risiko gebruik en kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees.
Indien gaste of hul besoekers skuldig is aan wangedrag voor of tydens die verblyftydperk, die eiendom beskadig of bure pla mag die eienaar en BMG die bespreking kanselleer.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem