Piketberg Akkommodasie by Ons Klein Eden | LekkeSlaap
+7

Ons Klein Eden

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35 , Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons Klein Eden is in Piketberg se hoofstraat en naby winkels, restaurante en openbare vervoer. Daar is ook verskeie doendinge en trekpleisters in die omgewing.

Dié ruim kamers is op die onderste verdieping. Daar is 2 dubbelkamers wat saam of apart bespreek kan word. Daar is plek vir 'n ekstra bed teen 'n ekstra koste in 1 kamer, mits dit vooraf gereël word. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die huis bied 'n gemeenskaplike kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware.

Elke kamer het 'n TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, 'n groep vriende of sakereisigers. Die ligging bied ook maklike toegang tot die N7.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ons Klein Eden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 35 , Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Klein Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35 , Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGB6mvZFrO7cbJzbJQRCvZ6NdcF5sS1BzOhIVWv9T6DJFLg5nK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 35 Hoof Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.906525411221 18.758448704454
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za