LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ons Kontrei Guest House | LekkeSlaap
+41

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Ons Kontrei Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anton V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Besigheidsreis

Baie lekker dankie.

Stort mors baie water op vloer. Hek wat jy moet self ook maak laat 'n veiligheidsrisiko, dit sal goed wees as Kontrei Guest House belê in 'n hekmotor.

Bertus G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Gelukkige dae. Dankie.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie Bertus. Kom gerus weer. Groete en dankie.
Retha

Ons Kontrei Guest House
Tercia B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tercia B
Besigheidsreis

Cozy and convenient stay.

See stars

Shopfitting D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shopfitting D
Besigheidsreis

Baie gerieflik, sal enige tyd weer Ons Kontrei Guest House besoek.

Dit was baie gemaklik , mens voel onmiddellik tuis. Ook bekostigbaar. Kliëntediens is die beste.

Jo-anne C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige atmosfeer.

Vriendelike verwelkoming. Het aan al ons behoeftes voldoen. Veilige omgewing. Goed toegerus.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang. Ek sal die dames hiervan verwittig.
Groete
Cronje

Ons Kontrei Guest House
Natasha V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Ons het slegs oorgeslaap en daar was nie regtig tyd om die verblyf ten volle te geniet nie. Dit was baie koud en Ons Kontrei het warmwatersakke in die bed gesit wat ek gedink het baie oulik was.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Vriendelikheid en netheid is nie onderhandelbaar by ons nie, en as gaste oplet dat ons poog om verblyf so aangenaam as moontlik te maak, onder omstandighede, slaag ons in ons doel.
Groete, Retha.

Ons Kontrei Guest House
Sj D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Netjies en lekker geslaap.

Agnes B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B
Gesin met tieners

Baie fantasties.

Ons Kontrei Guest House is die beste in my opinie. Julle het ons regtig baie baie spesiaal behandel. Dankie vir hoe mooi julle na my omgesien het siende dat dit my heel eerste keer was om in Uitenhage te bly. Ek sal beslis altyd van jul dienste gebruik maak. Julle het baie ordentlike werknemers. Hul kliëntediens is van uiterste beste gehalte. Julle verdien elke ster wat ek aan julle toegeken het en meer. Dankie vir jul puik diens. As die Dlamini-familie se ons weer baie dankie.

Ons Kontrei Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer ons gaste en streef om almal gelukkig te hou. Jou kompliment maak my personeel se harte warm. Dankie.
Maak asb weer van ons gebruik.
Vriendelike Groete.
Retha

Ons Kontrei Guest House
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem