Hartenbos Akkommodasie by Ons Kothuisie | LekkeSlaap
+11
+11

Ons Kothuisie

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons Kothuisie bied verblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dié gewilde kusdorp is die ideale somervakansiebestemming en bied verskeie strande, ’n waterpark, luilekker doendinge en walvis- en robkyk.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 en is bo-op die motorhuis met ’n privaat ingang via trappe. Daar is ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolf. Die leefarea het ’n TV, sitplek vir 2 en ’n etenstafel vir 2. Die eenheid lei na ’n balkon met braaigeriewe en ’n lieflike uitsig.

Doendinge sluit visvang, bootvaarte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Kothuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ons Kothuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Kothuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c040093e3dc6966a2aecd8a72c2acac8c817573c6de6dee6082e7064e0041d9825700a0c3485ba572de9112fc55d523e9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za