Upper Old Place Akkommodasie by Ons Kotje | LekkeSlaap
+18
+18

Ons Kotje

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tolpad 41, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons Kotje is 'n knus houthuis vir 6 mense in 'n houtagtige area in Knysna.

Hierdie dubbelverdieping-eenheid is in 'n groot tuin geleë en word omring deur bome wat gaste hul privaatheid bied. Twee van die kamers is op die boonste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer, en dit lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die derde kamer het 'n dubbelbed, dit beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort en dit is op die grondvloer geleë.

Die oopplan-grondvloer het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of in die sitkamer voor die TV ontspan.

Die leefarea lei na 'n gemeubileerde balkon met braaigeriewe en dit kyk oor die tuin uit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ons Kotje is net 1 km vanaf die East End-winkelsentrum en 3 km vanaf die Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Kotje sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ou Tolpad 41, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tolpad 41, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5ulnCZawUChzkcxkEVW38h2LEcSmdDRpBbrf12pXb9iaItW5Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 41 Old Toll Road Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.039446660723 23.074571720238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za