Marlothpark Akkommodasie by Ons Plekkie | LekkeSlaap
+32
+32

Ons Plekkie

Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1616, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons Plekkie bied gehalteverblyf in Marlothpark. Dit is naby plaaslike winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in die sitarea en elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gerieflike banke en daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Daar is 'n lieflike lapa met 'n swembad en braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis het ook 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Plekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moddervislaan 1616, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1616, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1601b830b1719cd1c8c705d0667ff6a21526ce399c99c13b1dfd64ef6a22b24527e3e0763102912a579c3f3f1b833d2d5e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 8) 1616 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.347139245488 31.75644199258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za