Hartenbos Akkommodasie by Ons Spelonkie | LekkeSlaap
+16
+16

Ons Spelonkie

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamkalaan 39, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons Spelonkie is 'n warm, knus selfsorghuis in die hartjie van Hartenbos.

Die huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis en buitebraai-area met sitplek. Daar is genoeg parkeerplek voor die huis. Tydens spitsseisoen word toegang tot die straat via 'n afstandbeheerde sperboom gekontrolleer om 'n veilige speelplek vir kinders te skep.

Die huis is gerieflik geleë in 'n veilige buurt, stapafstand van die plaaslike amfiteater, strandmeer, vermaaklikheidsgeriewe vir kinders, kuriowinkels, restaurante en 'n Pick n Pay-winkel. Gaste hoef slegs 300 m langs 'n stil pad af te lê om die strand te bereik.

Let asb. daarop dat linne, buiten handdoeke, voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ons Spelonkie
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Gamkalaan 39, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Spelonkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamkalaan 39, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ODlkMWE2LTQ0OTYtNGU0My04ZTEwLTVmYmZkMjcxNjBlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 39 Gamka Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.124688519112 22.117768347916
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za