Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Strandhuisie M18

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 150

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Ons Strandhuisie M18
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Thabied M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thabied M
Saam met vriende

Will be back.

Spotlessly clean and comfortable. Efficient service from agent and owner went the extra mile to sort out the DSTV so that we could watch the rugby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Gesin met klein kinders

N lekker plek om uit te rus oor n naweek.

Ons kon lekker speel by die partjie wat grens aan die huisie. Baie lekker braai vir pappa en ons het dit ook geniet om te stap in die kamp en uit op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Strandhuisie M18 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Wow meer as welkom terug

Ons Strandhuisie M18
Gregory H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory H
Gesin met tieners

Two bedrooms, a lounge, and a nice braai room. In the complex with a shop close by.

Enjoyed my stay, everything one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Strandhuisie M18 se terugvoer

Thank you for your feedback

Ons Strandhuisie M18
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en he lekker gekuier.

Die parkering was 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Strandhuisie M18 se terugvoer

Skuus Johan ek moes eintlik gese het Parkeer agter die Huisie op die grasperk. Vra groot omverskoning.

Ons Strandhuisie M18
Joany K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joany K
Saam met vriende

Niks om oor opgewonde te raak nie.

Beddegoed was van slegte gehalte. Inner en kussing voel afgeslaap en van swak kwaliteit. Handdoeke sal waardeer word vir die fooi wat hul vra vir skoonmaak. Basiese selfsorgitems soos koffie, tee, suiker en melk sal 'n lekker touch wees. Die plek bied niks spesiaal nie. Super basies. Sal vir seker nie terug gaan of aanbeveel nie. Sal eerder soek na 'n nuwe plek as ek weer in area bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Perfect location for a relaxing stay.

Ons Strandhuisie is beautifully decorated and clean. It has a lovely braai area. The rooms and bedding are clean and of good quality. There are a few things the host can do to improve guest stay though, like provide towels, a hairdryer and some hand wash in the bathroom. The kitchen is very small but has everything you need. A small table near the kitchen could help with some food prep space. I would also suggest a lockbox to get the key as we had to wait 2 hours for someone to open up for us. It is perfectly located to walk to the beach and also close to the shop and play area for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Strandhuisie M18 se terugvoer

Baie dankie Linda vir die pragtige resensie veral vir jou wag en dat jy verstaan het. Lockbox is gekoop en die butchers table word gemaak.

Ons Strandhuisie M18
Ria S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Ons is 'n gesin van vier mense, en ons seuns is 5 en 7 jaar oud. Ons het vir 5 nagte in Desember in Ons Strandhuisie gebly. Pearly Beach oord is 'n paradys vir kinders. Dit is veilig, hulle kan orals rondry met fietse, en daar is baie maatjies om mee te speel. Ons Strandhuisie is op 'n baie lekker plek geleë, die stoepie loop uit op die parkie se gras, reg oorkant die winkel. Jy kan dus op die stoep sit en kyk hoe jou kinders speel (as daar nie voertuie in die pad geparkeer is nie). Die braaikamer is lekker, veral as die wind waai (die wind het daagliks gewaai!). Mens stap 'n 100 m of so om by die deurgang na die strand te kom. Die huisie is agter 'n duin geleë, wat van die wind keer. Ons Strandhuisie is nie baie groot nie, maar het wat 'n mens nodig het. Die huisie het goeie beddens met mooi beddegoed, en ons het lekker geslaap. Die kombuisie is baie klein en daar is min oppervlakte om kos voor te berei. Die vrieskas gedeelte van die yskas is baie klein, veral as 'n mens vir 'n paar dae kom en jy al jou vleis saambring! Die winkel het iets van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ons Strandhuisie M18 se terugvoer

Ria Baie dankie vir jou volle omskrywing om Ons Strandhuisie M18, ons waardeer dit, net vir ander gaste wat lees. Die yskas is gewone gesins grote yskas was' n hele Lam kan vat in vries gedeelte.

Ons Strandhuisie M18
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 18, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcac4bbf37a6bd27025c5f327e1855215178a398e79dbfea8b6c73594e4bd9674e57f3731f1931a58d5bbcab3da55bf8e7455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 18 Melkhout Street Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.668764766878 19.51496366155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem