Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Baai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Onse Baai
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir vakansie.

Baie lekker gebly, lekker seeuitsig en op strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bosbok Gas Jaques G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bosbok Gas Jaques G
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en netjies!

Baie lekker gebly! Baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia T
Gesin met tieners

Amazing property.

Beautiful beach with stunning views from the house. You have everything you need. Extremely comfortable chairs and beds. Each bedroom has its own bathroom, which was really nice. There is so much space. Fantastic communication, which is really important to me. We will definitely book this property again in two years when we visit again. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Thank you so much Letitia. Glad you enjoyed your stay. Look forward to hosting you on your next stay.

Onse Baai
Etienne H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H
Gesin met tieners

Pragtig by die see! Sal verseker weer!

Wonderlike ligging en so naby die see. Kinders het lekker geswem. Heerlik op strand gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Lieflike verblyf met pragtige uitsig.

Ons het 'n heerlike paasnaweek gehad. Die huis is modern en goed geleë met panoramiese see uitsigte. Ons kon lekker gemaklik as uitgebreide familie saam kuier. Elke kamer het sy eie en suite badkamer, wat dit nog verder gemaklik gemaak het. Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Dankie Marius. Ons is dankbaar dat julle die tyd by Onse Baai geniet het. Sien julle volgende jaar.

Onse Baai
Anneke D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Gesin met tieners

We had a wonderful time in your beautiful holiday home.

It was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Thank you Anneke. We are glad you enjoyed your stay.

Onse Baai
Charmaine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Beste wegbreek akkommodasie.

Enigste aanbeveling sal WiFi wees. Andersins was alles perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing.

Absolutely amazing place to stay, a stone throw from an amazing beach, beautiful views, amazing indoor braai and entertainment area. The host was very friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B
Saam met vriende

Very pleasant and comfortable.

Wonderful surrounds, enjoyable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline P
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier!

Die ligging en klein grasperk maak dit heerlik vir gesinne met kinders! Ons seuntjies het selfs visse met hul netjies gevang reg voor die huis. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eulize C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulize C
Gesin met tieners

Asemrowend.

Dit is ongelooflik om elke aand te gaan slaap met die see se gedruis en elke oggend ook so op te staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Baie dankie Eulize. Ons is bly julle het die tyd geniet.

Onse Baai
Jacques C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging. Baie netjiese verblyf.

Die trappe is baie onveilig vir klein kinders a.g.v geen beskerming langs die trappe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Gesin met klein kinders

A piece of paradise - absolutely beautiful location and house!

We had a fabulous time at Onse Baai. What stunning views of the sea, and just a short walk down to the lovely, long beach - perfect for long walks and paddling. The house was lovely, with everything we needed. So relaxing and a perfect place to get back to nature, especially the sounds of the sea at night. This has been one of my favourite getaways, and we would definitely like to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus K
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig en netjies.

Netjiese huis met die mooiste uitsig, geleë in 'n rustige area. Die LP-versameling bring ook 'n atmosfeer aan enige kuier. Sal Onse Baai beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin F
Saam met vriende

Perfekte wegbreek - uitsig is net die beste.

Dit was absoluut heerlik om te kan braai en vir die see te kyk! Lieflike plek, sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen L
Gesin met klein kinders

Pleasant and comfortable stay.

Onse Baai is an awesome holiday home with the most beautiful view, which caters for young and old. The owners are friendly and helpful and went out of their way to make us feel at home. Wynand even suggested games for the kids. We will definitely be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Thank you Shireen, We are glad you enjoyed your time at Onse Baai.

Onse Baai
Cheryl A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl A
Gesin met tieners

Amazing beach house waking up and going to bed with the sound of the ocean. A home away from home.

What a beautiful home there was everything you needed to finish our Christmas lunch. We enjoyed Christmas Day and just relaxed. Out of the house onto the beach and to just watch the water from all the rooms - awesome. I would recommend this house to anyone, well done Wynand one of the best I have ever seen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Thank you so much Cheryl. Glad that you enjoyed your stay at "Onse Baai", our Home Away From Home.

Onse Baai
Sharon L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon L
Gesin met klein kinders

Die verblyf was wonderlik. Pragtige uitsig.

Dit was heerlike, rustige verblyf. As ek net 'n aanbeveling kan maak dat daar ten minste toiletpapier in die toilet moet wees. Na aankoms, agtermiddag, met klein kinders en 'n 2 uur reis tot by Onse Baai sou dit fantasties gewees het om nie eers rond te val om toiletpapier te gaan koop nie. Anders as dit was alles fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Dear Sharon,

Thank you so much for the feedback.

Apologies for the inconvenience with the toilet paper, but thank you for bringing it to our attention. This should not have been the case.

Regards,
Onse Baai

Onse Baai
Eben P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben P
Saam met vriende

Dit was verskriklik baie lekker en ons sal vir seker weer gaan.

Baie geniet en huis het alles wat nodig is plus nog meer. Ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n heerlike rus tyd, met die mooiste uitsig op see.

Ons het ons kuier by Onse Baai baie geniet. Die uitsig is fantasies, dit voel asof jy op strand sit! Huis het alles wat mens nodig het om kuier lekker te maak. Ons sal definitief weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Onse Baai se terugvoer

Dankie Naomi, ons is bly julle het julle tyd by Onse Baai geniet. Ons sien uit om self weer die naweek bietjie daar te onstpan met die kinders.
Groete,
Wynand en Beatrix

Onse Baai
Carien V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging en geriewe - sal beslis weer kom!

Die huis is 'n juweel wat ligging aanbetref - nader aan die branders kry mens nie! Die kinders kon heerlik speel op die grasperk na swemtyd en die binne-braaiplek met die oopvou-deure is 'n wenner, veral as die Weskus-wind begin optel. Die huis is baie gerieflik, modern en uiters netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van al die plekke waarin ek gebly het, is hierdie huis bo my lys.

Ons verblyf by Onse Baai was so fantasties dat ons liewer net by die huis ons tyd bestee het en lekker rustig was. Die huis het alles wat 'n mens nodig het en die beddens is baie gemaklik. Ons het 'n bietjie visgevang en dit was ook positief. My verloofde se kinders was saam en hulle het honderde foto's geneem. Hierdie huis is elke sent se waarde. Die kinders wil al klaar weet wanneer bespreek ek weer, so ons sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shipment-singel 11, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTIxZDZhLThkNzgtNGQ0Ny1iMzJlLTE3NGJkNTFlMzIxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 11 Shipment Close Britannia Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721906747378 17.940568149024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem