LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onse Fontein | LekkeSlaap
+9

Onse Fontein

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Onse Fontein
Skoon beddegoed, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.
Belasting en Ekstras

Matriek- of studente-besprekings word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die woonstel word nie apart verhuur nie.
Die huis is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ancilea-straat 12, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMjZjNDc4LTMxYjYtNDhkYi1hMDUxLTgxNWJkYzM3Y2U4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 12 Ancilea Street Jeffreys Bay 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -34.050644217737 24.915419728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!