LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Onse Khaya Lodging | LekkeSlaap
+32

Onse Khaya Lodging

44 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Onse Khaya bied moderne, luukse, ruim, gemaklike en bekostigbare verblyf vir toeriste en sakelui in Summerstrand, Port Elizabeth. Neem asseblief kennis dat ons tans met konstruksie besig is wat teen September 2017 klaar sal wees.

Ons is stapafstand van die warm Indiese Oseaan, veilige Blouvlagstrande, branderplankryplekke en visvangplekke af, en baie ander watersporte kan hier beoefen word. Ons is net 10 minute van die Port Elizabeth Internasionale Lughawe af.

Ons bied uitstekende sekuriteit met veilige parkeerplek op die perseel. Ons diens is warm en vriendelik, sonder om op jou privaatheid inbreuk te maak.

Onse Khaya bied 11 pragtige kamers met en suite-badkamers, onderdak patio's en privaat ingange in 'n pragtige, rustige tuin met 'n swembad.

Elke slaapkamer is ruim met oorgenoeg geriewe, sitplek en 'n TV met DStv-kanale en afstandbeheer.

Onse Khaya Shabeen & Cuisine is 'n restaurant op die perseel en is oop tussen 06:30 en 21:00 Maandae - Vrydae en van 06:30 - 16:30 op Saterdae en Sondae. Slegs drankies wat by Onse Khaya bedien word mag op die perseel gebring word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Onse Khaya Lodging
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Gaste dink Onse Khaya Lodging het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9NUr6psemHSERC3vwhNgC2ad0ETZ4t33aSTFBecCq6TOfC2F9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 9 Brighton Drive Summerstrand 6010 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.98504 25.66246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!