Jacobsbaai Akkommodasie by Onse Plekkie | LekkeSlaap
+36

Onse Plekkie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 54, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Onse Plekkie is 'n selfsorg-vakansiehuis met 2 verdiepings naby aan "Moerie-se-baai" in Jakobsbaai. Dit is die ideale wegbreekplekkie. Jakobsbaai is 'n prentjiemooi Weskus-dorpie omring deur natuurlike fynbos. Dit is naby aan Vredenburg en Saldanha en net 150 km van Kaapstad af, wat dit 'n baie gewilde wegbreekplek oor naweke maak.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers en beskik oor 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Daar is 'n tweede dubbelslaapkamer op die onderste verdieping. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en maak op die stoep oop. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die huis het 2 braai-areas, 1 op 'n onderdak stoep en die ander 1 in 'n oopplan-sitkamer. Daar is 'n skadubedekte parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Onse Plekkie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir Onse Plekkie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mauritzweg 54, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onse Plekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 54, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMWRiNTYyLThmZGMtNDdjNC05ODUwLWYzYWJlZGU5Y2Q5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 5 persone) 65 5 1 5 54 Mauritz Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.978389890722 17.887930870056
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za