Voëlklip Akkommodasie by Onse Plekkie in Voëlklip | LekkeSlaap
+26

Onse Plekkie in Voëlklip

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 13, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Onse Plekkie in Voëlklip is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en is naby gewilde walviskykplekke.

Die huis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die badkamers het storte en baddens. Die kombuis is goed toegerus met al die basiese toerusting om maaltye voor te berei.

Die oopplan-sitkamer het rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 12 gaste. Die huis het 'n groot onderdakbraai. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Onse Plekkie in Voëlklip is ideaal geleë, slegs 'n paar minute se ry vanaf die middedorp waar gaste heelwat klerewinkels, geskenkwinkels en restaurante sal aantref. Die eiendom is stapafstand van Langbaai en Voëlklipstrand af en naby verskeie bergpaadjies in Hermanus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Straat 13, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 13, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNThjMGQ3LTI0OWMtNDNhZC04ZDdkLWMxMGY0MWY5NTVjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 5) 13 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.403194 19.272944
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za