OnseHuisie
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamassiestraat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
OnseHuisie is in Hartenbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is 700 m vanaf die hoofstrand en die waterfront. Die oefenbof, kroeg, Wimpy, wassery, Spar en Engen-vulstasie is 50 m vanaf die kompleks.
Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks, het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste - 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n kampkot in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Daar is heerlike braaigeriewe.
Gaste het veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by OnseHuisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 9
Ligging
- Kamassiestraat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink OnseHuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamassiestraat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom