OnsRus

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

OnsRus is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Onrusrivier.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad, sowel as 'n bababedjie. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n omheinde tuin met braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek word voorsien.

OnsRus is stapafstand van winkels en 'n restaurant af, en net 1 km van Onrusstrand af. Onrus bied verskeie doendinge, soos stap, voetslaan, kajakvaart, zipline-toere, abseil, haaihokduik en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by OnsRus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na OnsRus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 152 R1 037 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za