Dwarskersbos  Akkommodasie by Ontspanning | LekkeSlaap
+15

Ontspanning

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Ontspanning
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christel J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, uitstekende ligging.

Sien sterre.

Leana M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana M
Gesin met klein kinders

Perfek geleë om met die kinders see toe te stap.

Dit was 'n heerlike naweek saam met familie. Perfek geleë om met die kinders see toe te stap.

Ontspanning's terugvoer

Beste Leana,

Ons is bly julle het jul kuiertjie by ons geniet, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ontspanning
Tharina D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Lekker-lekker! Die skottelgoedwasser is nog ook 'n bonus! 'n Mens kan net ontspan!

Ontspanning's terugvoer

Tharina, ek is bly julle het julle kuiertjie geniet, dit was ook net 'n plesier om julle as gate te hê, hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Ontspanning
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MWVlOTk5LTJkODQtNGY2ZC1hMGMyLWVhNDE2MjUyZjI5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 585  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.696600629497 18.227696414681
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za