Onverwacht Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onverwacht Plaas is op 'n fynbosplaas in 'n vallei buite Riversdal geleë. Die plaas is 25 km van Riversdal af.

Verblyf word in ’n selfsorg-eenheid gebied. Die kothuis is apart van die res van die hoofhuis en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie met ’n tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en ’n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n slaapbank en platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is voetslaan- en bergfietspaaie op die plaas. Die Sleeping Beauty-berge is naby die plaas en bied ook 'n voetslaanpad.

Slaapplek

'n Bespreking by Onverwacht Plaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onverwacht Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za