Onverwacht Wine Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

Onverwacht Wine Estate is in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi Wellington. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande en is naby al die groot wynroetes en slegs 98 km vanaf die V&A Waterfront en 74 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 'n dubbelkamer gebied en daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

'n Kontinentale ontbyt word daagliks in die yskassie geplaas en sluit jogurt, gebak, ontbytgraan, sap, botter, konfyt en kaas in. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Onverwacht Wine Estate sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onverwacht Wine Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 R595 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 22 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za